27 – 29 September 2019 te Middelburg

Soos met die vorige kamp gaan alle departemente getoets word. Van die opleiding wat aangebied gaan word is, onder andere, medies, grypsak en koms.

Kom kamp gerus saam vir die naweek en neem deel. Dagbesoekers ook welkom.

Meer inligting sal volg op die kampgroep. Vir die wat graag op die kampgroep wil wees kan ons kontak: Waldi: 072 756 7616 / Riaan: 082 669 8908 / Wynand: 065 628 6637 of jou dorpsleier.

Suidlander Groete