SUIDLANDERS RUSTENBURG VERGADERING

 

Dit is duidelik in watse rigting die land beweeg. Kom word deel van die plan.

Ons het mense met vermoë & ons het departemente en strukture vir tye van anargie maar ons het nog mense nodig.

Ons het baie om te bespreek en baie om te doen. Kom ontmoet mekaar, kry ons voorbereiding in orde en ons planne in plek.

Sien julle daar!

WAAR: Omega gebou, 280 Klopper Straat, Geelhoutpark

WANNEER: Donderdag 12 September 2019

TYD: 18:30

280 Klopper St
280 Klopper St, Protea Park, Rustenburg, 0305
https://maps.app.goo.gl/6eiRXwMcQz7m5ZRMA

 

KONTAK: 072 611 5223