Geloftediens te Vanderkloof

Waar: By die Sandgat
Wanneer: 08h00 vir 08h30 16 Desember 2019

Diens word gelei deur Ds. Frikkie Neser

Koffie en tee sal bedien word. Koeldrank en water te koop.

Toegang gratis

Geloftediens by die Weerbaarheidskamp buite Hopetown

Waar: Slypsteen Safaris (https://goo.gl/maps/AbApPkqGrkJov8a66) 29°27’17.1″S 23°51’50.3″E
Wanneer: 09h30 vir 10h00 16 Desember 2019

Diens word gelei deur Gustav Müller.

Toegang gratis

Weerbaarheidskamp Prysuitdeling

Waar: NG Kerk Vanderkloof
Wanneer: 18h00 vir 18h30 17 Desember 2019

Kleredrag: “Smart Casual”