Die Suidlander Handleiding is ‘n uiters insiggewende dokument om aan te skaf en onttrekkingsprosdures word in detail hierin behandel.

Ons wil dit beklemtoon dat die Handleiding deeglik deur alle leierskap bestudeer moet word. Dit is krities vir suksesvolle ontruimingsprosedure. Daar is 275 bladsye van inligting, en vorm die basis van ons Noodplan.

Ons wil dit ook sterk aanbeveel vir elke lid en selfs persone wat onafhanklik van die Suidlanders funksioneer, maar beplan om by ons aansluiting te vind. Dit informasie sal kritiese inslag gee vir almal wat eendag in ‘n vlugtelingsituasie gaan wees.

Die Handleiding is beskikbaar by [email protected] teen R100 en word dadelik as ‘n E-boek per e-pos aan u gestuur.