Algemene media begin waarheid publiseer

Louis de la Gey: Hoof van die Kantoor van die HK Koördineerder Ons sien deesdae al meer hoe die algemeen liberale media waarsku teen ‘n komende rewolusie. Die term “Arabiese Lente” wat hieronder in die Landbouweekblad gebruik word, verwys na die reeks rewolusies wat vanaf Desember 2010 regoor talle Midde [...]