WIE IS ONS

[fusion_builder_container hundred_percent=”no” equal_height_columns=”no” menu_anchor=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_position=”center center” background_repeat=”no-repeat” fade=”no” background_parallax=”none” parallax_speed=”0.3″ video_mp4=”” video_webm=”” video_ogv=”” video_url=”” video_aspect_ratio=”16:9″ video_loop=”yes” video_mute=”yes” overlay_color=”” overlay_opacity=”0.5″ video_preview_image=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” padding_top=”” padding_bottom=”” padding_left=”” padding_right=””][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ layout=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” border_position=”all” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” center_content=”no” last=”no” min_height=”” hover_type=”none” link=””][fusion_text]

Die Suidlanders is ‘n noodplan inisiatief wat bestaan uit ‘n netwerk van  blanke gelowiges wat voorberei vir nasionale ontruiming. Gestig 2006.

NUWE LEDE

In 2006 het ons leier, Mnr Gustav Müller ‘n waarskuwende boodskap aan die Boervolk van Suid-Afrika gebring. Met sy Militere Intelligensie agtergrond kon hy verskeie indikators identifiseer wat aanduidend was dat Suid-Afrika oppad na ‘n revolusie is. In hierdie tyd was die tekens nog so dof en verskuild, dat baie mense dit as bog praatjies afgemaak het. Tog het meer en meer mense die tekens begin raaksien, en kon mense self die komende gevaar identifiseer. Projeksies wat reeds jare gelede gemaak is het skielik begin gestalte kry. Toenemende stakings, elektrisiteit tekorte, ‘n groeiende gaping tussen arm en ryk, onstabiele ekonomiese toestande, ‘n groeiende misdaad syfer, aggresiewe blanke ontwapening, die groeiende onvermoë van die weermag en polisie, toenemende millitêre opleiding aan swart militantes, toenemende werkloosheid, en die lys gaan aan en aan. Hierdie toestande is reeds toe al geprojekteer in strategiese nasionale analises, om sodoende ‘n akkurate prentjie van die land se stabiliteit vir die toekoms te vorm. Die prentjie wat voor ons gevorm het, was een van grootskaalse anargie en lewensverlies, ‘n toestand wat veral die blanke Suid-Afrikaner negatief sou raak.

Vandag is die werklikheid daarvan so oorweldigend dat selfs die liberales nou van ‘n revolusie begin praat Steeds het die liberale media die Suidlanders aanhou diskrediteer en desperaat probeer om ons vermoëns van mense te weerhou., ‘n duidelike teken dat ons die vyand se planne effektief kan teenwerk.

Die Suidlanders het reeds jare gelede ook begin om die basiese raamwerk vir ‘n noodplan op te stel. Hierdie noodplan bestaan uit die implementering van sleutel aspekte soos: ontruiming na veiliger areas; voedsel en lewensmiddele voorbereiding; die vestiging van leierskap stukture; ‘n nasionale kommunikasie stelsel, ‘n internasionale kommunikasie medium; en monitering van revolusionere elemente en plofbare omstandighede in die land, om net ‘n paar te noem. Die Suidlanders se noodplan is nie net doeltreffend nie maar ook uitvoerbaar en aanpasbaar.

Met verloop van tyd het al hoe meer behoudende organisasies die tekens begin raaksien en verskeie noodplanne het tevoorskyn gekom. Ongelukkig het hierdie groepe te laat aan die werk gespring, aangesien die Suidlanders toe reeds in ‘n ver gevorderde stadium was, en reeds duisende lede betrek het.

Skakel vandag in by die Suidlanders, die leiers op die gebied van ontruiming en weerbaarheid ten tye van anargie!
[/fusion_text][fusion_youtube id=”http://www.youtube.com/watch?v=HfU6RVcY_ko” width=”” height=”” autoplay=”false” api_params=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” /][fusion_youtube id=”https://www.youtube.com/watch?v=ZnX7tczxXr4″ width=”” height=”” autoplay=”false” api_params=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” /][/fusion_builder_column][/fusion_builder_row][/fusion_builder_container]