About Bestuur

This author has not yet filled in any details.
So far Bestuur has created 2177 blog entries.

Sterf In Self

Lukas 18:9 – 11 “En Hy het ook met die oog op sommige wat hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel. Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een ‘n Fariseër en die ander ‘n tollenaar. En die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid:  o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie … “ (vers 13) En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God wees my, sondaar, genadig! (vers 14) Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.“ […]

By | May 21st, 2017|Categories: Geestelik|

Transvaal Roete Ry Naweek (Opgedateer).

Hieronder volg terugvoer vanuit die veld op die Pretoria Noord Suidlanders se roete oefening op die 19 - 21 Mei 2017 19 Mei 2017 09:49 Ons roete verkenning "tech centre" in die bakkie. "Plot a Route", Google Maps, GPS, radios en handnotas, fone. 09:55 Hoofleiers wat die lang roetes verken ...NB... hierdie is die fase [...]

By | May 19th, 2017|Categories: Voorbereiding|

Dokumentêr Naweek

Die naweek van 10 Junie kry ons weer ‘n besoek van ‘n span uit Frankryk wat ‘n dokumentêr kom maak oor rassekonflik in Suid Afrika. Die Suidlanders gaan weer ‘n goeie greep uit die dokumentêr kry. Ons wil graag vir hierdie rede ‘n lekker groot VBS- en Ontvangsoefening naby Pretoria aanbied. Lede in die area [...]

By | May 16th, 2017|Categories: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders|

VSA Toer Duur Voort

Ons toer in Amerika sou vandag amptelik tot ‘n einde gekom het. Ons moes egter aanpassings maak, aangesien die aanvraag na onderhoude met ons toerspan. eenvoudig te hoog is. Andrè Coetzee het gisternag in Suid Afrika aangekom, maar Simon Roche gaan aanbly in die VSA om die toenemende behoefte vir skakeling met die Suidlanders te [...]

By | May 15th, 2017|Categories: Hoekom Suidlanders, Internasionaal|

Die Bybel Is ‘n Wonderwerk

Ons het gesien dat, sonder die hulp en werking van die Heilige Gees, die Bybel vir ons net nog ‘n boek sal bly – ‘n toe boek! Joh 14:26: “…en wanneer die Vader in My Naam die voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.” Joh 14:16 word so mooi uitgespel in die Amplified: “And I will ask the Father and He will give you another Comforter (Counsellor, Helper, Intercessor, Advocate, Strengthner, and Standby), that He may remain with you forever. Vers 17 “The Spirit of Truth, whom the world cannot receive (welcome, take to its heart), because it does not see Him or know and recognise Him but you know and recognise Him for He lives with you (constantly) and will be in you”. […]

By | May 14th, 2017|Categories: Geestelik|

Oosrand Gereedheidsoefening

Die Oosrand provinsie het die afgelope naweek ‘n gereedheidsoefening gehou om hul leiers en personeel se paraatheid en gereedheid te toets. ‘n Area net buite die woongebied was geidentifiseer, en voor eerstelig was hulle gereed om ‘n ‘noodboodskap’ aan ons lede te stuur. Die opstel van die hele VBS, kompleet met die kommunikasie afdeling, Noodhulp, [...]

By | May 13th, 2017|Categories: Hoekom Suidlanders, Opleiding|