Belangrike Vergaderings: Suidlander Noodplan

U word genooi na aanbiedings/vergaderings wat hierdie maand deur HK aangebied word.  Hierdie tegniese aanbiedings verduidelik ons Noodplan in baie eenvoudige terme sodat u die “groot prentjie” van die Noodplan kan verstaan.

U sal ook na die vergadering weet hoe u meer betrokke kan raak en kan bydrae tot die Suidlander Noodplan, asook wat u nou al kan doen om voor te berei vir ‘n anargie situasie.

Ons sal deur die jaar verskeie soortgelyke toere reël en sal volgende  Noord-Wes en daarna die Wes-Kaap besoek. As u kan help met verblyf of ‘n lokaal kan u ons gerus kontak by navrae@suidlanders.co.za

Nooi gerus al u geliefdes en vriende om hierdie insiggewende aanbiedings by te woon. Tyd raak min. Raak betrokke.

Warmbad

Datum: Donderdag 10 Jan 2019

Tyd: 18h00

Plek: Op die hoek van Ludorf en Mentz str by die Vroue Federasie Saal.
https://maps.app.goo.gl/bVp6u

Elisras

Datum: Vrydag 11 Jan 2019

Tyd: 18h00

Plek: Pioneer Lodge, op die R518
https://maps.app.goo.gl/nPQ3Y

Pietersburg

Datum: Saterdag 12 Jan 2019

Tyd: 14h00

Plek: NG Kerk Pietersburg Oos in Jones str.
https://maps.app.goo.gl/omuqP

Centurion 

Datum: Dinsdag 15 Jan 2019

Tyd: 19h00

Plek: Scout Saal 180 Springbok St, Wierdapark, Centurion, 0157
https://goo.gl/maps/1Wn6WAJZDa72

Cullinan 

Datum: Donderdag 17 Jan 2019

Tyd: 19h00

Plek: TLU saal so 3.3km buite Cullinan op die R513
https://goo.gl/maps/GFVhTLr9nf92

Kroonstad 

Datum: Donderdag 24 Jan 2019

Tyd: 18h30

Plek: Jukskei Park, Kroonstad sentraal, Hill str.
https://goo.gl/maps/Ev9m7V58sLH2

Senekal 

Datum: Vrydag 25 Jan 2019

Tyd: 19h00

Plek: Libertas Silos buite Senekal op die R707.
https://goo.gl/maps/AxTNYMx8KYD2

Newcastle 

Datum: Saterdag 26 Jan 2019

Tyd: 14h00

Plek: https://goo.gl/maps/BB5CQvtjC4q

Sien julle daar!

Deur | 2019-01-09T08:19:46+00:00 08 Januarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|