Xenofobiese aanvalle op buitelandse burgers versprei teen ‘n tempo deur die land. In verskeie gebiede soos tans in Durban en onlangs in Johannesburg is daar gevalle van xenofobiese geweld. Selfs gevalle waar buitelanders saamstaan om teen polisie slaags te raak. Buitelandse vragmotorbestuurders word geteiken deur plaaslike bestuurders wat kwaad is oor hulle werk deur buitelanders oorgeneem word.