CMOP (Critical Management Operational Plan) opleiding

EricGoeie middag almal,

Vir die wat al bespreek het m.b.t. die CMOP lesing, dankie baie. Julle het tot Vrydag oggend om my te laat weet,  aangesien sitplekke gereël moet word. Mornè het uiters baie voorbereiding gedoen en ek sien uit na sy lesing, hy weet waarvan hy praat en ek sal beslis iets kan leer.

Dankie vir die SL lede van Pretoria, Vaalpark en Meyerton se leiers wat by ons aansluit, kom kyk gerus hoe lyk die ander SL lede, hulle is nie almal so lelik en skeel soos Wesranders  nie.

Datum: Sondag 12 April 2015

Tyd: 10:00 vir 10:00 STIPTELIK!!!

Plek: Sal aan die wat wel kom, gestuur word teen Vrydag aand. Dit is op die Oosrand, (Prepare for the worst)

Wat jy moet saam bring:

“Memory stick”

Skryfboek en pen

Eie eet en drink goed

Vriendelike glimlag

Indien julle het, komberse en ou klere vir die armes onder ons, ons sal dit aan Bertus voorsien.

 

Wat wel daar sal wees:

Parkering, bring asb ‘n paar rand saam vir die karwagte, die Wesrand gaan teenwoordig wees en ons ken daai wille mense.

Stoele

“Bug-out” Goodies gaan te koop aangebied word. Dit is rugsakke, water suiwering ens, ens, ens, ens

Indien jy die SL nie as volg verstaan nie, is jy by die verkeerde groep:

  1. Ek of enige ander leier gaan jou NIE uit jou bed uit ruk en sê dit is tyd om te ry nie.
  2. Ek of enige ander leier gaan NIE vir jou ‘n sms stuur om te sê die sirkus is oop nie.
  3. Ek of enige ander leier gaan NIE jou grypsak gereed kry en pak nie.
  4. Ek of enige ander leier gaan NIE jou sleepwa pak en haak nie.
  5. Dit is nie ons plig om na jou toekoms om te sien nie.
  6. Sien SL eerder as ‘n “Self service” plan vir die toekoms
  7. Jy is NIE verplig om aan te sluit nie.
  8. Jy is nie gedwing om aan te sluit nie.
  9. SL is nie vir Cowboys wat “k*****s wil skiet nie” (verskoon die “K” woord maar sien dit in die konteks.)
  10. Al die Rambo flieks is klaar gemaak en Sylvester Stalone is al stok oud, vergeet van die Rambo stories.
  11. Indien jy nie kans sien om jou mede mens in nood te help nie is jy beter af by die EFF.
  12. Jy is nie hier om my bly te maak nie, JY IS HIER VIR JOU EN JOU GESIN/FAMILIE EN MEDEMENS.
  13. Gryp gerus die geleenthede aan en leer soveel as wat jy kan, tyd is bitter min.
  14. Wat ons wel sal doen is om die inligting daar te stel, na die beste van ons vermoë, om jou deur die moeilike tye te help.

Daar is ‘n inligtings sms stelsel beskikbaar op die webwerf asook ‘n SL Handleiding.

 

Groete

Eric

078 502 8816