Data Opname

Vind hieronder aangeheg die Data Opname Vorm wat ons vandag bekendstel. Hierdie vorm sal vir ons baie handige inligting gee rakende die vlak van voorbereiding van ons mense, asook die getalle wat in ‘n vlugtelingsituasie sal deelneem. U hoef nie u regte Naam en Van te gee nie.

U sal sien dat sekere velde wat ingevul kan word nie verpligtend is nie. Ons gaan uit hierdie data belangrike informasie bekom om meer akkurate beplanning en projeksies te kan maak vir wat vlugtelinge gaan benodig. Ons wil graag ‘n beroep doen op almal om hierdie vorms in te vul.

Byvoorbaat dank vir u samewerking.

Deur | 2018-05-29T09:59:58+00:00 01 Mei, 2018|Kategorieë: Ander, Voorbereiding|