Die Natal Onttrekkings Oefening

Vir alle SL. Leiers Vrydag 12/10/2018 middag 15h00
16h00 Spreker Jan van der Merwe Leiers Motivering.

Met gepaste Statistiek en insidente video’s wat nie aldag gesien word nie, dit is skokkend.
Moet ek my Huis oppas of inskakel by die Suidlanders se Nood inisiatiefplan.

Lede & Besoekers 13/10/2018
Lede beweeg na versamelpunte 05h00
Konvooie arriveer 07h00
Vergadering begin 09h30

Met hoofspreker en Leier van die Suidlanders.
Mnr. Gustav Müller
Die pad vorentoe gedurende en na Anargie

Simon Roche SL.Hk.
Wat sien ons nie raak nie.
Die Buiteland se betrokkenheid en siening van die Suidlanders inisiatief.

Die insiggewende onderwerpe wat die sprekers aanbied gaan verseker u besluit en toewyding beïnvloed.
Ons Vlug nie die hoof doel is om met ʼn voorbereide Noodplan te onttrek uit gevaarlike areas en dan te hergroepeer en ons Vrouens en Kinders se veiligheid so gou moontlik te verseker.
Met ń Toekomsplan

Bring eie stoel saam Braai 16h00
Afsluiting 14/10/2018 11h00

Kom beleef en raak betrokke by die verskillende departemente in aksie met gevorderde elektroniese integrasie.

Wees daar dit gaan die belangrikste vergadering in u lewe wees om ʼn positiewe besluit vir u toekoms en lewens behoud te kan neem, wees toegewyd aan U Gesin en vir die Volksaak.

KNEGTE VAN DIE ALLERHOOGST
Kontak André Bredenkamp.
0790884928

Deur | 2018-10-06T09:55:21+00:00 06 Oktober, 2018|Kategorieë: Media, Voorbereiding|