Ons het onlangs die sukses van ons internasionale bewusmakingsveldtog probeer bepaal met baie positiewe resultate. Het u geweet dat Lauren Southern se Farmlands dokumentêr waarin SL die hoofonderwerp was, al meer as 2.2 miljoen keer gekyk is (net op YouTube alleen?) Met die blootstelling wat ons nou al met Infowars, CNN, Russia Today, BBC, Harpers Tydskrif, News24, ARD en tientalle ander agentskappe gekry het, is dit duidelik dat ons boodskap nou al dermiljoene mense bereik het. Dankie vir julle ondersteuning.

https://youtu.be/ppFfvL66AIw— 196K Kyke
https://www.youtube.com/bDc7FfItk– 2.2M Kyke
https://youtu.be/woOQ6cmxKIY 151K Kyke
https://youtu.be/2UYEysQVNZI – 17K Kyke
https://youtu.be/FT3CLYhrCyA – 1M Kyke
https://youtu.be/0AzzAvkg4Us– 5.6K Kyke
https://youtu.be/NUPYacxBaVg – 40K Kyke
https://youtu.be/iRAqpMGyjBI – 32K Kyke
https://youtu.be/qaODxMYmgdY – 23K Kyke
https://youtu.be/RoJ4U26vajo – 15K Kyke
https://youtu.be/n638BIm6i1E – 22K Kyke
https://youtu.be/HAZhDHDjP3I –132K Kyke
https://youtu.be/UZ7o1cxqBPU – 997K Kyke
https://youtu.be/uhBS5Mn38jo – 12K Kyke
https://youtu.be/tkbbW_LmHq8 –99K Kyke
https://youtu.be/IiM1cAVM560 – 32K Kyke
https://youtu.be/VwM_PNBXDFI – 32K Kyke
https://youtu.be/Ebwb6vijdLg – 71K Kyke

Hierdie lys is tot geen mate uitgeput nie, maar die videos hierbo verteenwoordig klaar 5 miljoen kyke (views). Daar is steeds vele meer wat uit hierdie lys uitgelos is. Dit sluit nie programme in wat op TV of op ander platforms soos BitChute gesien is nie. Met Infowars het die Suidlanders miljoene mense bereik en is nie in die bogenoemde lys ingesluit nie (Behalwe vir die video wat ons op ons eie kanaal gelaai het.) Dit sluit ook nie die miljoene in wat bereik is deur gedrukte media soos WMD, Harpers tydskrif of CNN nie. Ons internasionale bekendmakingsveldtog is sover bo ons verwagting suksesvol.