Digitale Koms Kompetisie

[fusion_builder_container hundred_percent=”yes” overflow=”visible”][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”no” center_content=”no” min_height=”none”]

Gawie Marais Hoof van Departement Elektroniese Kommunikasie
Gawie Marais Hoof van Departement Elektroniese Kommunikasie

ZS6SRK, die amptelike amateur radio klub van die Suidlanders hou eerskomende Saterdag 10 Oktober 2015 ‘n digitale kompetisie. Alle lede van die klub is welkom om deel te neem aan die kompetisie. Vir meer inligting en reëls vir die kompetisie, stuur ‘n epos aan [email protected]

Die kompetisie sal begin direk na die klub se bulletin en eindig om 18:00. Daar is ‘n teken vel “log sheet” beskikbaar waarop al u kontakte ingevul moet word om sodoende die wenner te identifiseer en moet nie later as Woensdag 14 Oktober 2015 terug gestuur word aan [email protected] sodat die wenner aangekondig kan word tydens die volgende klub bulletin.

Geniet die dag saam met ons en gebruik die geleentheid om u vaardighede op te skerp in ROS en enige ander modus van u keuse.

Groete,

Gawie Marais 083 663 2222 / [email protected][/fusion_builder_column][/fusion_builder_row][/fusion_builder_container]