article-0-0271899900000578-384_468x286Ons moet nooit vergeet hoe groot die impak van internasionale onstabiliteit op Suid Afrika is nie. Mense is geneig om lokaal te kyk wanneer hulle stabiliteit wil asseseer.

Putin het sopas 1 600 missiele met atoom plofkoppe geposisioneer wat die VSA kan bereik. HSBC bank het nou geprojekteer dat grootskaalse ekonomiese ineenstorting te wagte kan wees. Donald Trump se toenemende steun kan drastiese stappe deur internasionale geldmagte uitlok. Alle kommunikasie tussen Amerika en Rusland is verbreek.

Self op internasionale vlak is dit duidelik dat daar tans enorme destabiliserende toestande heers. Wees internasionaal bewus, selfs al brand Suid Afrikaanse strate en neem geweld toe.