Gratis Mediese Kursus

Datum: Saterdag 24 November om 09h00

Plek: Paardekraal Monument

Laat weet asseblief soveel as moontlik mense van hierdie gratis mediese kursus. Ons moet ‘n heffing van R500 betaal vir die fasiliteit en sal slegs vra vir donasies.

Sien hierdie kursus as ‘n liefdesdaad teenoor jou familie en jou medemens waar dit dalk vorentoe kosbare lewens kan red.

Bring almal wat jy ken, almal sal baatvind daarby.

Kontak Marissa by 083 660 2850

Deur | 2018-11-21T11:26:55+00:00 21 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|