Gustav Müller Stigter en Leier van die Suidlander Inisiatief

Hiermee wil ons graag almal uitnooi na die Richardsbaai en Amanzimtoti vergaderings wat gelei sal word deur Gustav Müller, stigter en leier van die Suidlander Noodplan. Suidlander lede, nie-Suidlanders, gesinne en kinders is almal baie welkom.

Plek: Richardsbaai

Datum: Vrydag 20 Oktober 2017

Tyd: 19h00

Plek: Amanzimtoti

Datum: Saterdag 21 Oktober 2017

Tyd: 13h00

In ‘n tyd van onrus en onstabiliteit, plaasmoorde, gewelddadige massaoptredes, verval van infrastruktuur en ekonomie en die duidelike aanduidings van komende anargie, is dit uiters belangrik dat u hierdie vergadering sal bywoon.

Die Suidlander Noodplan inisiatief het ‘n noodplan in plek vir blanke Suid Afrikaners in die geval van totale anargie of volksmoord. Kom vergewis uself van hierdie Noodplan, en raak deel van ‘n nasionale netwerk van Suidlander lede wat ‘n Geesgeleide boodskap ontvang het en voorberei om hulself en hul geliefdes die beste kans op oorlewing te gee.

Ek kan u verseker hierdie is een van daardie vergaderings wat u nie kan mis nie. Gustav reis 859 km hiernatoe en weer terug om hierdie uiters belangrike vergadering te kom aanbied met baie goeie rede.

Na die vergadering sal daar tyd gegee word vir bespreking en vrae. Daar sal ook ‘n tentoonstelling wees en produkte soos Watersuiweringsdruppels, die Suidlander Handleiding, die Suidlander stokkie met relevante inligting op, ens sal te koop aangebied word.

Vir meer besonderhede kan u my te skakel of Whatsapp op 078 801 2454.

Suidlander Groete.

Jan van der Merwe.