sl featureGustav Müller, leier van die Suidlanders, sal weer verskeie vergaderings hou gedurende Augustus en September. Neem asseblief kennis van sy toerprogram en kontak gerus die relevante leier vir meer besonderhede.

Nooi alle vriende en geliefdes om by te woon.

11 Aug – Vanderbijlpark, kontak Willem van Deventer by 079 217 9005

12 Aug – Wesrand, kontak Bertus Schwan by 081 246 9226 / bertusschwan@gmail.com

16 Aug – Pretoria, kontak Chris Hatting by 082 496 5945 / chris62hat@gmail.com

18 Aug – Oos Rand, kontak Eric Bornman by 078 502 8816 / eric@honestytrade.co.za

19 Aug – Oos Transvaal, kontak Waldi van Schalkwyk by 072 756 7616

1 Sept – Noord Transvaal, kontak Anton Dreyer by 082 807 9983 / a-drey@mweb.co.za

2 Sept – Kruisplantdag