Gustav Toerprogram

[fusion_builder_container hundred_percent=”yes” overflow=”visible”][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ background_position=”left top” background_color=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” spacing=”yes” background_image=”” background_repeat=”no-repeat” padding=”” margin_top=”0px” margin_bottom=”0px” class=”” id=”” animation_type=”” animation_speed=”0.3″ animation_direction=”left” hide_on_mobile=”no” center_content=”no” min_height=”none”]

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief
Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief

Gustav sal na beplanning in Februarie ‘n toer in Gauteng area onderneem. Die boodskap wat hy bring is Geestelike weerbaarheid en ons kan sterk aanbeveel dat u bywoon. Dit is belangrik dat ons die geestelike perspektief moet hê wanneer ons gekonfronteer word met sake soos ons volk se identiteit, ‘n onseker toekoms en die plan wat die Vader met ons het in die tye wat kom.

Op 13 Februarie sal Gustav in Pretoria wees en hier kan Yvonne Rudman vir navrae gekontak word by 076 774 1062.

Ons beplan dan om op die 14de Februarie in die Oos Rand te wees waar Frik de Villiers vir navrae gekontak kan word by 083 626 2164. Sondag 15 Februarie sal Gustav in die Wesrand wees en Bertus Schwan kan geskakel word by 082 876 2485. ‘n Spesiale vergadering word egter beplan vir Maandag 16 Februarie in Klerksdorp. Hier sal Gustav die verhoog deel met Prof. Duvenhage, ‘n politieke ontleder wat op sy beurt meer lig op die politieke toestand van die toekoms sal werp. Dit word beplan vir 18h00 by die Hoërskool Schoonspruit. Doreen Stassen kan vir navrae geskakel word by 076 160 9252. By hierdie geleentheid sal daar ook verversings beskikbaar wees. [/fusion_builder_column][/fusion_builder_row][/fusion_builder_container]