Druppel kleinIn die vorige artikel het ons verduidelik hoedat ons lede ‘n netwerk van derduisende mense regoor die land vorm wat informasie vir ons deurgee van enigiets wat stabiliteit bedreig en ‘n gevaar vir ons inhou.

Ons stuur aan ons NoodSMS/Whatsapp intekenaars daaglikse boodskappe en geverifieerde insidente van protes en/of onlus.Hierdie stelsel beloop R89 p/m. (En gee ook toegang tot Noodplan.co.za)

Die enigste manier om op nasionale vlak bewus te wees van sulke gevaarlike toestande is om ‘n enorme ondersteuningsbasis te hê wat hierdie informasie deurgee en dit op nasionale vlak. Indien u aan ‘n splintergroep behoort, sal u geen toegang tot so ‘n nasionale struktuur hê en dus sal u veiligheid afhang van die klein en plaaslike vermoë wat u groep oor beskik.

Raak deel van die Suidlanders en gee u en u geliefdes die beste kans op oorlewing.

Kontak navrae@suidlanders.co.za vir meer inligting om aan te sluit of gaan na ‘Sluit Aan’ op ons webtuiste om by die SMS stelsel aan te sluit.