Sug U?

Mag ons terneergedruk en onvergenoegd met hierdie lewe wees. Moet ons eerder positief raak en fokus op die goeie? Die blatante onreg, valsheid en leuens wat heers laat elke opregte negatief agter. Hoe moet ons dit hanteer? Hoe hanteer mens onreg, leuens en valsheid? Mens kan byna geen natuurprogram kyk sonder herhalende verwysings na die wonder van ewolusie nie. Die Vader word ontken met elke moontlike geleentheid. Die media word blatant ingespan teen die Westerse Christen. Enige verwysing na die blanke identiteit word as ekstremisme en rassisme bestempel. Blatante ontkenning van ons geskiedenis deur swart politici is ‘n daaglikse polities-korrekte retoriek. Die vraag staan, mag ons negatief, selfs depressief raak oor hierdie wêreld. Volgens Paulus is dit eerder ‘n opdrag as ‘n […]

Politieke Onstabiliteit

Suidlanders waarsku al ‘n geruime tyd dat politieke onstabiliteit in Suid Afrika ‘n skielike ineenstorting van stabiliteit kan veroorsaak.  Hierdie risiko word ook nou geidentifiseer deur politieke ontleder, Prof. André Duvenhage van die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus. Dit wat hy beskryf as ‘n ‘Praetorian Scenario,’ het nou ‘n werklikheid geword. ‘n ‘Praetorian Scenario’ skets die omstandighede vanuit die middeleeue waarin ‘n koning as ‘n laaste lyn van oorlewing sy veiligheidsmagte direk om hom plaas en vir sy eie oorlewing aanwend. Volgens Duvenhage is daar ‘n werklike kans dat Zuma teen 8 Augustus uit die kussings gelig kan word. As ‘n […]

SA Polities Onstabiel

Toestande in Suid Afrika dui toenemend meer op die laaste fases voor anargie uitbreek. Al hoe meer kenners waarsku dat die afgelope 18 maande se drastiese toename in sluipmoorde en sluipmoordpogings, asook dreigemente wat politici ontvang, ‘n baie gevaarlike en onstabiele politieke omgewing omskryf. Ons was onlangs in breedvoerige gesprekvoering met vooraanstaande politieke ontleders, en [...]

Deur | 26 Julie, 2017|Kategorieë: ANC, Belangrike waarskuwing, Politiek|

Ominous signals

The president, Jacob Zuma is well established at stirring up anti-white sentiment and he continues to ratchet up his rhetoric. People should sit up and take notice. Here follow some extracts from his recent speech that he delivered in Cape Town to an enthusiastic crowd ahead of Mandela day. “…Zuma has called on the youth to follow in the footsteps of former late president Nelson Mandela and his generation and achieve “radical economic transformation”. “Mandela, Walter Sisulu and Oliver Tambo belonged to a special generation of young people who were radical, robust and daring, Zuma told members of the ANC Youth League …” “They were not cowards. However, I must emphasize their radicalism was informed by conviction and not by convenience,” […]

Burgeroorlog Praatjies

Meeste landsburgers hou hulself besig met daaglikse take en ontken die gevaar van onstabiliteit wat ons in Suid Afrika tegemoet loop. ‘n Komende konflik is al so duidelik sigbaar dat dit nou in die Parlement geopper word. ‘n Waarskuwing deur Dr. Pieter Groenewald, leier van die Vryheidsfront Plus, het Dinsdag groot reaksie in die Parlement [...]

Groter Prentjie

Die politieke speelveld in Suid Afrika is vir baie volksgenote ‘n bietjie meer kompleks as hoe dit lyk. Almal weet dat die regering ‘n totale warboel van wan-administrasie, onvermoë, en korrupsie is. Mens is geneig om twee kampe in die psige te wil vorm. Die pro- en anti-regeringskampe. Onthou dat dit meer kompleks is as dit. Die EFF is sterk anti-regering, maar kan nie in die behoudende kamp geplaas word nie. Daar is inderwaarheid ‘n hele netwerk van kampe. Vir eenvoudigheidsonthalwe gaan ons net weer onderskeid maak tussen die twee hoogs vyandige kampe onder die blanke bevolking.  Kom ons sê daar is ‘n behoudende kamp, en ‘n liberale, goedgeposisioneerde, blanke monopolie kamp. Laasgenoemde noem ons die Doringbos na aanleiding van Nicolaas van Rensburg se profesie dat ‘n blanke geldmag-regering weer aan bewind gaan kom, een wat lyk soos ons (blankes), maar nie Boereharte het nie. Oor die laaste paar dae was die graad van felheid waarmee die Doringbos-media aanvalle teen Zuma en die regering geloods het, weer opvallend. Mens wil dadelik saampraat, saamstem, en jou bykans daarmee vereenselwig. […]

Afrika Styl

Professor Chris Malikane , adviseur van Finans Minister Malusi Gigaba Vir meeste swart leiers is dit moeilik om op die vlak van die Westerling na regeringsake te kyk. Hierdie is ‘n algemene probleem onder Afrikane. Mens sou wonder hoe Mugabe homself steeds as ‘n suksesvolle staatshoof sien. Die realiteit is dat hy doen. Baie politieke figure en sleutelpersone in die regering het dieselfde beperking op hul interpretasie van sukses. Dit is letterlik so dat ‘n totale ineenstorting van die ekonomie, infrastruktuur en stabiliteit deur hulle as ‘n stap gesien word tot ‘liberation.’ Dit word nou weer bewys deur die Finans minister, Malusi Gigaba se adviseur, Prof Chris Malikane, wat die bostaande woord vir woord so bevestig. “It’s true that this country will plunge [into crisis] and become like Venezuela and Zimbabwe. India went through the same pain. Do you think to transform is going to be nice?” […]

Hou Vas Jou Stoel Die Rit Raak Rowwer

Hierdie is ‘n baie interessante skrywe vanaf Front Nasionaal. Alhoewel ons mandaat verskil van hulle s’n, verduidelik dit die nuwe rewolusionêre denkrigting van die regering baie goed. Hou vas jou stoel – die rit raak rowwer deur Hannes Engelbrecht – Front Nasionaal Die ANC hou van 30 Junie tot 5 Julie ‘n nasionale konvensie by Galacher Estates in Midrand. Hier gaan die “National Democratic Revolution” bespreek word. Die besprekingsdokument vir hierdie sosialistiese, kwalik-bedekte kommunistiese byeenkoms voorspel niks goeds vir […]

Doringbos

Die Suid Afrikaanse blanke ‘establishment’ is hard besig om in die media die grond voor te berei vir ‘n nuwe regering. Dit is asof alles wat anti-Zuma is, dieselfde taal begin praat. Nuus24 berig vandag hoe dit nie net Zuma is wat die staat kaap nie, maar die hele ANC, en sinspeel dan daarop dat [...]