Logistiek 15

Stoor en Beheer: Graan Soos met vee is hierdie stoor en beheer funksie van graan ‘n langtermyn bestuursfunksie waarby rantsoene vanaf silos versprei word na vlugtelinggemeenskappe in sekere sektore. Die verskil hier is dat daar veel minder graansilos voorkom as in vergelyking met veeverspreiding. Die uitdaging vir hierdie afdeling is om graanverspreiding binne sy sektorgebied, …

Logistiek 13 – Deel 2

Vars produkte Vars produkte wat ingevorder word sal hoofsaaklik geskied omdat baie fasiliteite wat hierdie produkte aanhou in die beginstadiums van anargie agtergelaat word in gevaarlike gebiede of nie meer oor die fasiliteite sal beskik om hierdie produkte vars te hou nie. Ons dink hier aan winkels wat agtergelaat word, asook winkels in veilige gebiede …

Logistiek 9

Ruilhandel, dienste, en ander kommoditeite Een belangrike deel van voorbereiding is die ontwikkeling, of ten minste net die bewustheid van die waarde wat daar in sekere spesifieke kommoditeite kennis en vermoëns lê. Ons nader ‘n tyd waarin ‘n hele wêreld van nuwe behoeftes gaan ontstaan. Duisende mense gaan oornag geen toegang tot die basiese daaglikse …

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons …

Logistiek 6 – Deel 1

Sekuriteit Die familie se sekuriteitsvoorbereiding moet onder geen omstandighede afgeskeep word nie. Hier praat ons nie net van wapens nie, maar opleiding, oefeninge, veiligheidsmaatreëls, ens. vorm deel van sekuriteit. Begin deur sekerheidsmaatreëls vir u familie in te stel rakende huis en vir kampsekerheid vorentoe. Huisvoorbereiding Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n …

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes …

Logistiek 2

Die tweede voorbereidingsaspek van die Hoof van Logistiek Voorbereiding, is om te sorg dat lede deeglike kennis en bystand ontvang in hul algemene voorbereiding. Onthou dat nuwe lede nie eers die basiese beginsels van voorbereiding ken nie. Wees geduldig met nuwe lede en bespreek elkeen van die aspekte van voorbereiding in spesiale sessies. Doen dit …

New Stands Available

[fusion_builder_container hundred_percent=”no” hundred_percent_height=”no” hundred_percent_height_scroll=”no” hundred_percent_height_center_content=”yes” equal_height_columns=”no” menu_anchor=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” status=”published” publish_date=”” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_position=”center center” background_repeat=”no-repeat” fade=”no” background_parallax=”none” enable_mobile=”no” parallax_speed=”0.3″ video_mp4=”” video_webm=”” video_ogv=”” video_url=”” video_aspect_ratio=”16:9″ video_loop=”yes” video_mute=”yes” video_preview_image=”” border_size=”” border_color=”” border_style=”solid” margin_top=”” margin_bottom=”” padding_top=”” padding_right=”” padding_bottom=”” padding_left=””][fusion_builder_row][fusion_builder_column type=”1_1″ layout=”1_1″ spacing=”” center_content=”no” link=”” target=”_self” min_height=”” hide_on_mobile=”small-visibility,medium-visibility,large-visibility” class=”” id=”” background_color=”” background_image=”” background_image_id=”” background_position=”left top” background_repeat=”no-repeat” hover_type=”none” …