Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur | 2019-02-01T07:20:38+00:00 04 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 3: Fase 2

Fase 2 van die Noodplan het ten doel om groepe vinnig buite gevaar te plaas. Soos ons kan sien d.m.v ons gewelddadige protes moniteringstelsel vind die oorgrootte meerderheid gewelddadige protes in en om dorpe en stede plaas. Die Fase 2 punt is so gekies dat lede daar kan versamel en buite gevaar kan groepeer. Dit [...]

Deur | 2019-02-01T07:20:02+00:00 02 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur | 2019-02-01T07:19:44+00:00 01 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Die selfaanwendingskonsep – Deel 4

Ruiltransaksies Voorbereiding sal inderdaad voordele bied buiten om net genoeg kos, brandstof, of behuising te hê. Mense wat deeglik voorbereid is word aangemoedig om onvoorbereides in ruil vir dienslewering in te neem. Persone sonder genoegsame brandstof of selfs voertuie kan byvoorbeeld saamry geleentheid gegee word in ruil vir arbeid. Persone wat geen voorbereiding het nie, [...]

Deur | 2019-01-21T07:46:51+00:00 21 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|

Die selfaanwendingskonsep – Deel 3

Selfverdediging Selfaanwending in terme van sekuriteit mag ‘n natuurlike anderse wending maak as met voedsel en medies. Baie mense het reeds die wettige hoeveelheid wapens en ammunisie aangeskaf om hulself mee te verdeding. Alhoewel die beginsel hier dieselfde as met lewensmiddele en medikasie is, mag dit meer voordelig wees om ‘n oorskot wapens en ammunisie [...]

Deur | 2019-01-18T14:48:57+00:00 19 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|

Die Selfaanwendingskonsep – Deel 2

Mediese Voorbereiding Die aanwending van persoonlike voorbereiding vir u eie behoeftes is ‘n uiters belangrike konsep om te verstaan in die mediese veld. Die Suidlander mediese departement is tans besig met opleidingsmodules wat hierdie konsep deeglik aan die publiek sal verduidelik. Die beginsel is eenvoudig, die mediese departement sal in veilige areas veldhospitale oprig, maar [...]

Deur | 2019-01-18T14:48:49+00:00 18 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|

Die selfaanwendingskonsep – Deel 1

Lewensmiddele Die Suidlander Noodplan Inisiatief het in sy opeenvolgende ontwikkelingsfasette verskeie uitdagings geidentifiseer in die unieke toestande wat ons sal moet aanspreek. Die beheer en benutting van logistieke en lewensmiddele was een so ‘n probleem. Verskillende mense gaan eendag na anargie in veilige areas opdaag met verskillende vlakke van gereedheid en voorbereiding. Die totale som [...]

Deur | 2019-01-18T14:45:44+00:00 17 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Mobiliteit

In terme van voorbereiding, hier is die grootste risiko faktor, en sekerlik die enkele punt wat die meeste afgeskeep word. Mobiliteit. Maak nie saak hoe voorbereid jy is nie, as jy passief, onbeweeglik, nie-mobiel is, is jy ‘n ‘sitting duck.’ In tye van anargie is die sleutelfrase vir oorlewing, ‘movement is life.’ Beweeglikheid, mobiliteit, die [...]

Belangrike Vergaderings: Suidlander Noodplan

U word genooi na aanbiedings/vergaderings wat hierdie maand deur HK aangebied word.  Hierdie tegniese aanbiedings verduidelik ons Noodplan in baie eenvoudige terme sodat u die “groot prentjie” van die Noodplan kan verstaan. U sal ook na die vergadering weet hoe u meer betrokke kan raak en kan bydrae tot die Suidlander Noodplan, asook wat u [...]

Deur | 2019-01-28T09:13:55+00:00 08 Januarie, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|