Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Mobiliteit

In terme van voorbereiding, hier is die grootste risiko faktor, en sekerlik die enkele punt wat die meeste afgeskeep word. Mobiliteit. Maak nie saak hoe voorbereid jy is nie, as jy passief, onbeweeglik, nie-mobiel is, is jy ‘n ‘sitting duck.’ In tye van anargie is die sleutelfrase vir oorlewing, ‘movement is life.’ Beweeglikheid, mobiliteit, die [...]

Vernietigende Effek Van Vermenging

Ons het nie eers wetenskaplike bewyse nodig om te sien dat diversiteit en vermenging ‘n gemeenskap verwoes nie, kyk net om jou rond. Daar is wel baie joernale wat hierdie stelling staaf. Relevante Joernaal: Gesondheid en Gedrag Risko’s van Minderjariges met ‘n Gemengde Ras Identiteit (Health and Behavior Risks of Adolescents with Mixed-Race Identity) gepubliseer in 2003 [...]

Deur |2019-01-04T16:09:55+02:0004 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Internasionaal|

Logistiek 24 – Sanitasie

Sanitasie word, soos met water- en kragvoorsiening, op verskillende vlakke van skaal uitgevoer. Hier hang dit af, soos met ander gevalle ook, hoe groot die gemeenskap is wat bedien moet word, asook die infrastruktuur wat reeds bestaan by ‘n area van verblyf. Op geen stadium, tensy daar vir ‘n baie kort tyd soos bv. een [...]

Logistiek 22 – Deel 1

Die vierde sub-afdeling van Logistiese Bestuur nà anargie behels Tegniese Dienste. Tegniese Dienste het ‘n verskeidenheid onderafdelings wat ten doel het om tegniese aspekte in sektore en op nasionale vlak aan te spreek. Verskeie van hierdie afdelings gaan oor die grense van verskeie sektore moet saamwerk om beplanning te doen en besluite wat hieruit voortspruit [...]

Deur |2018-11-12T15:39:34+02:0012 November, 2018|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Voorbereiding|

Logistiek 9

Ruilhandel, dienste, en ander kommoditeite Een belangrike deel van voorbereiding is die ontwikkeling, of ten minste net die bewustheid van die waarde wat daar in sekere spesifieke kommoditeite kennis en vermoëns lê. Ons nader ‘n tyd waarin ‘n hele wêreld van nuwe behoeftes gaan ontstaan. Duisende mense gaan oornag geen toegang tot die basiese daaglikse [...]

Deur |2018-10-26T07:43:52+02:0004 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Kos, Medies, Risiko's in SA, Voorbereiding, Water|

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons [...]

Logistiek 6 – Deel 1

Sekuriteit Die familie se sekuriteitsvoorbereiding moet onder geen omstandighede afgeskeep word nie. Hier praat ons nie net van wapens nie, maar opleiding, oefeninge, veiligheidsmaatreëls, ens. vorm deel van sekuriteit. Begin deur sekerheidsmaatreëls vir u familie in te stel rakende huis en vir kampsekerheid vorentoe. Huisvoorbereiding Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n [...]

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes [...]

Deur |2018-09-19T17:32:03+02:0019 September, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|