Swart Woede

Die woede onder die swart populasie teenoor blankes het moontlik sy oorsprong in ‘n paar verskillende areas gevind. Dit kan die aanhoudende retoriek oor die apartheid wees, frustrasie met swak dienste, haatspraak deur politici, ens. Daar is egter een sondaar onder die oorsake wat uitstaan en waarvan min mense bewus is. Woede is gereeld ‘n [...]

Strukture

In ‘n tyd van anargie is dit nie die AK-47, panga of selfs voedsel- en watertekorte wat lewens eis nie. Hierdie elemente is bloot ‘n simptoom van ‘n onderliggende tekort. Daardie onderliggende tekort is bevelstrukture – daarsonder sluip die gevaarelemente in. Elke gemeenskap is hieraan afhanklik en kan nie, selfs met kundige mannekrag, daarsonder funksioneer [...]

Panieksaaiery

Ons is tans in ’n tyd waarin baie mense effens paniekerig begin voel. Baie grondgrype retoriek, anti-blank uitsprake, gerugte van stakings, ens. laat mense onseker en onveilig voel. Talle klein splintergroep organisasies buit hierdie onseker toestande natuurlik uit. Ons wil ‘n beroep doen op mense om kalm te bly en nie paniekerig te raak, veral [...]

Skietgoed, Wettig Asseblief

Een aspek van voorbereiding wat ons met rede oor die jare afgeskeep het, is sekerheid. Hier sal baie mense kan uitbrei en kreatiwiteit aan die dag lȇ. Verskeie groepe het al gekyk na selfverdediging in die vorm van verskillende karate-soorte soos Craft Maga. Baie mense hou van mesopleiding en messe om hulself mee te verdedig [...]

Oorbruggingstyd

Anders as met ons mense wat in stedelike gebiede bly, het ons duisende lede in die platteland waar ‘n vlugtelingsituasie heel moontlik nie gaan ontstaan nie. Hierdie is veilige areas wat eerder ontvangsgebiede sal wees. Indien u twyfel of u in so ‘n veilige gebied woon, kan u gerus met u leierskap kontak maak. Een [...]

Paniekpraatjies

Mense moet onthou dat die Suidlander Noodplan geskryf is met spesifieke fokus op totale anargie. Om by anargie uit te kom is ‘n proses van stelselmatige aftakeling van stabiliteitsaspekte. Die momentum wat die EFF en ANC nou met grondbesetting en onteiening sonder vergoeding gekry het, is een stappie nader aan anargie toestande. Dit het ten [...]

Hoe Lyk Dit Op Voetsoolvlak? – Deel 2

Ons het ‘n vorige keer gesels oor hoekom mense ‘n staat van anargie verwag in hierdie land. Oud lede verstaan die konsep, maar vir nuwe lede en belangstellendes begin ons weer by die basiese beginsels. Hoekom kan anargie in Suid Afrika baie vinniger en baie meer intens voorkom as in sekere ander lande soos Zimbabwe? [...]

Vir Nuwe Lede En Belangstellendes

In ‘n tyd van onsekerheid soos wat ons tans is, is daar duisende mense daarbuite wat bekommerd raak oor stabiliteit in die land. Vir die wat nog nie weet nie, dit werk soos volg: Wêreldwyd verval lande op gereelde basis in konflik en oorlogsituasies. Ons sien daagliks in die wêreldnuus van oorloë wat gevoer word, [...]

Suidlanders Se Reaksie Op Grondgrype

Hierdie Boervolk van ons is nou al vir 20 jaar op ‘n emosionele wipplank. Ons vorder stapsgewys daagliks nader aan totale anargie, maar hierdie proses, alhoewel egalig oor die jare, vorder met klein sprongetjies. Dit wat die wetenskap beskryf as ‘n ‘punctuated equilibrium’. Klein sprongetjies wat fyn ontwerp is om niemand in daadwerklike optrede in [...]