Suidlander Noodplan – Fase 5: Deel 8

By die aanbreek van Fase 5 het die Suidlander Noodplan ons gelei tot waar ons nou ontvangspunte in ‘n verdedigingslyn oor ‘n baie strategiese plek opgerig het. Onthou dat dit nie beteken dat hierdie lyn al verdedigbaar is of dat ons ‘n verdedigingsvermoё bekom het nie. Wat van nou af vorentoe gebeur is ‘n baie [...]

Aansluitingsprosedures: Suidlanders

Hoekom Suidlanders? Die Suidlander Noodplan is ‘n volksgerigte inisiatief om blankes die beste kans te gee op oorlewing as volskaalse rewolusie/anargie/volksmoord in SA uitbreek. Kortliks het ons  groeperingsplanne en veilige areas in plek as blankes noodgedwonge hul dorpe en stede sal moet verlaat. Volg gerus ons reeks op www.suidlanders.co.za wat “Suidlander Noodplan Fases” in fyn [...]

Punte Na Onttrekking

Ons sal ‘n vinnige uiteensetting gee van die verskillende punte wat in die Suidlander Noodplan beskryf word. Baie mense verstaan nie hierdie punte nie en verwar dit met mekaar. Let wel dat daar nie meer groen- of rooikampe bestaan nie aangesien dit jare gelede reeds deur verskillede fase-punte vervang is. Deurgangspunte Deurgangspunte word nie beman [...]

Het Dié Tyd Aangebreek?

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief Wanneer die massas uitlatings soos hierdie begin uiter: “We are not apologetic for occupying the land. We believe it belongs to us. It was stolen by the whites…” het dié tyd aangebreek waar Suid-Afrika in anargie, rewolusie, burgeroorlog, volksmoord, en ‘n bloedbad sal verval…! [...]

Swart Woede

Die woede onder die swart populasie teenoor blankes het moontlik sy oorsprong in ‘n paar verskillende areas gevind. Dit kan die aanhoudende retoriek oor die apartheid wees, frustrasie met swak dienste, haatspraak deur politici, ens. Daar is egter een sondaar onder die oorsake wat uitstaan en waarvan min mense bewus is. Woede is gereeld ‘n [...]

Strukture

In ‘n tyd van anargie is dit nie die AK-47, panga of selfs voedsel- en watertekorte wat lewens eis nie. Hierdie elemente is bloot ‘n simptoom van ‘n onderliggende tekort. Daardie onderliggende tekort is bevelstrukture – daarsonder sluip die gevaarelemente in. Elke gemeenskap is hieraan afhanklik en kan nie, selfs met kundige mannekrag, daarsonder funksioneer [...]

Panieksaaiery

Ons is tans in ’n tyd waarin baie mense effens paniekerig begin voel. Baie grondgrype retoriek, anti-blank uitsprake, gerugte van stakings, ens. laat mense onseker en onveilig voel. Talle klein splintergroep organisasies buit hierdie onseker toestande natuurlik uit. Ons wil ‘n beroep doen op mense om kalm te bly en nie paniekerig te raak, veral [...]

Skietgoed, Wettig Asseblief

Een aspek van voorbereiding wat ons met rede oor die jare afgeskeep het, is sekerheid. Hier sal baie mense kan uitbrei en kreatiwiteit aan die dag lȇ. Verskeie groepe het al gekyk na selfverdediging in die vorm van verskillende karate-soorte soos Craft Maga. Baie mense hou van mesopleiding en messe om hulself mee te verdedig [...]

Oorbruggingstyd

Anders as met ons mense wat in stedelike gebiede bly, het ons duisende lede in die platteland waar ‘n vlugtelingsituasie heel moontlik nie gaan ontstaan nie. Hierdie is veilige areas wat eerder ontvangsgebiede sal wees. Indien u twyfel of u in so ‘n veilige gebied woon, kan u gerus met u leierskap kontak maak. Een [...]

Paniekpraatjies

Mense moet onthou dat die Suidlander Noodplan geskryf is met spesifieke fokus op totale anargie. Om by anargie uit te kom is ‘n proses van stelselmatige aftakeling van stabiliteitsaspekte. Die momentum wat die EFF en ANC nou met grondbesetting en onteiening sonder vergoeding gekry het, is een stappie nader aan anargie toestande. Dit het ten [...]