Watersuiweringsdruppels

Met die oog op die waterkrisis is dit dalk ‘n goeie tyd om u fokus weer te vestig op watersuiwering. Watersuiweringsdruppels wat by SL Hoofkantoor verkrygbaar is, word ten sterkste aanbeveel vir alle lede se voorbereiding. Hierdie druppels het ‘n rakleeftyd van meer as sewe jaar en behandelde water bly vars vir ongeveer 10 jaar. [...]