Suidlander Noodplan – Fase 3 Vervolg: Deel 5

Die tydperk waarby daar by ‘n Fase 3 punt aangebly word, word bepaal deur die omstandighede van geweld en onstabiliteit in die land. Hier is drie opsies moontlik: Wanneer stabiliteit in die heenkoms gebied (waar vlugtelinge woon) na normaal terugkeer en vlugtelinge veilig voel om huiswaarts te keer, kan hulle op eie keuse weer terugkeer. [...]

Deur |2019-07-09T19:16:23+02:0013 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur |2019-07-09T19:15:56+02:0012 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur |2019-07-09T19:14:29+02:0010 Julie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Suidlander Noodplan – Fase 4 Vervolg: Deel 7

Die aanbreek van Fase 4 is die eerste fase waaraan alle Noodplan deelnemers gelyktydig nasionaal deelneem. Dis ‘n nasionaal-gekoördineerde fase waarin daar vanaf Fase 3 veilige plekke na die nasionale veilige gebiede se ontvangspunte op grenslyne beweeg word. In hierdie uitvoering van Fase 4 sal die groot veilige gebiede vir die eerste keer sigbaar raak, [...]

Suidlander Noodplan – Fase 4: Deel 6

Die aanbreek van Fase 4 is gepaardgaande met ‘n aankondiging vanaf HK. Hierdie oorgang van Fase 3 na Fase 4 dien as bevestiging van ‘n vulkaniese tyd wat voorlȇ. Dit is ‘n aankondiging gebasseer op fyn waarnemings, projeksies en ontledings wat verklaar dat ons voor die lank verwagte tyd van konflik en swaarkry staan, en [...]

Suidlander Noodplan Fases: Deel 10

As ‘n geheel gesien na afhandeling van al die fases waaruit die Noodplan uitvoering bestaan, sal u besef dat daar ‘n groot verskil bestaan tussen ‘n idealistiese behoefte om iets te doen en realistiese uitvoerbaarheid en werkbaarheid van ‘n plan. Baie mense beskryf hul verwagte optrede deur ‘n ideaal uit te spreek. Dit opsigself beteken [...]

Suidlander Noodplan – Fase 6: Deel 9

Wanneer Fase 6 aanbreek het ons reeds ‘n ewewig bereik tussen, aan die een kant: die grootte van die bedreiging en intensiteit van aanslag teen ons, en aan die anderkant: ons verdedigingsvermoё en om volhoubare logistieke produksie te lewer en aan behoeftes te voorsien. Hierdie ewewig van volhoubare voortbestaan kan nie vir ewig in hierdie [...]

Deur |2019-03-29T15:54:47+02:0024 Julie, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders|

Suidlander Noodplan – Fase 5: Deel 8

By die aanbreek van Fase 5 het die Suidlander Noodplan ons gelei tot waar ons nou ontvangspunte in ‘n verdedigingslyn oor ‘n baie strategiese plek opgerig het. Onthou dat dit nie beteken dat hierdie lyn al verdedigbaar is of dat ons ‘n verdedigingsvermoё bekom het nie. Wat van nou af vorentoe gebeur is ‘n baie [...]

Die Noodplan Fases

Omdat sekere gebiede in anargie kan verval terwyl ander gebiede in die land nog relatiewe stabiliteit kan beleef, is die Noodplan so saamgestel dat u met ‘n vlugaksie kan begin nog voor daar op nasionale vlak daaraan deelgeneem word. Voor-fases ‘n Aparte module genaamd Voor-fases is beskikbaar waarin optrede in situasies van onstabiliteit of gevaar [...]

Deur |2019-03-29T15:54:58+02:0006 Junie, 2018|Kategorieë: Die Noodplan, Hoekom Suidlanders|