Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook [...]

Kragonderbrekings

Baie mense raak nou paniekerig oor die kragtekorte by Eskom. Die stakende faksies dreig om verder kragproduksie lam te lȇ, en bronne wat ons in die Eskom bestuur het, rapporteer dat die moontlikheid van kragonderbrekings deurentheid toeneem. Mense moet onthou dat ons byna weekliks situasies identifiseer wat hoё risiko vir stabiliteit inhou. Die Eskom situasie is [...]

Deur | 2018-06-14T21:14:39+00:00 14 Junie, 2018|Kategorieë: Eskom, Risiko's in SA, Voorbereiding|

Hoe Lyk Dit Op Voetsoolvlak? – Deel 2

Ons het ‘n vorige keer gesels oor hoekom mense ‘n staat van anargie verwag in hierdie land. Oud lede verstaan die konsep, maar vir nuwe lede en belangstellendes begin ons weer by die basiese beginsels. Hoekom kan anargie in Suid Afrika baie vinniger en baie meer intens voorkom as in sekere ander lande soos Zimbabwe? [...]

Puntjie Van Die Ysberg

Die Kaapse waterkrisis is die puntjie van die ysberg. In die onsigbare is daar tientalle sulke rampe wat wag om te gebeur. Mens kan maklik die indruk skep dat hierdie ‘n risiko is, iets wat moontlik kan gebeur, iets wat kan verkeerd loop. Dit is nie wat ons hier sê nie.  Dit moet duidelik gestel [...]

Kruitvat

Ons kry somtyds interessante navrae. Onlangs het ‘n paar mense genoem dat dit voorkom asof onstabiliteit stelselmatig toeneem eerder as ‘n komende uitbarsting van anargie. Daar is selfs mense wat hierdie argument gebruik om nie meer voor te berei nie, aangesien dit dan ‘n teken is dat grootskaalse anargie nie te wagte is nie. Dis [...]

Elektrisiteitskrisis

‘n Hernude elektrisiteitskrisis is aan die broei. Baie mense is deur die afskaffing van beurtkrag verkeerdelik gerus gestel. The electricity supply network in SA is heading for failure unless the Department of Energy, electricity utility Eskom, and city and town councils can find ways to fast-track infrastructure rehabilitation and new installation. “No doubt about it,” [...]

Huisvoorbereiding

Ons mense is oor die algemeen goed voorberei vir ‘n vlugteling- of ontruimingssituasie. Hierdie is ‘n onderwerp wat nog min bespreek is, maar vandag wil ons na huisvoorbereiding kyk. Lank voor ons ons in die “vulkaniese uitbarsting,” soos Johanna Brandt dit beskryf bevind, of die “donker tyd” waarvan oom Nicolaas gepraat het, kan ons reeds [...]

Stakings en Stabiliteit

Industriele stakings het tydens en na die verkiesing skerp toegeneem. Dit is ook kommerwekkend dat twee industrieё wat noodsaaklik is vir Suid Afrika se stabiliteit tans gelyktydig staak. Dit terwyl Suid Afrika se stabiliteit klaar onder ernstige druk verkeer. Eskom Staking As an essential service‚ all Eskom employees are prohibited from engaging in any form [...]

Deur | 2016-11-09T21:19:26+00:00 11 Augustus, 2016|Kategorieë: Belangrike waarskuwing, Beplande Rewolusie, Ekonomie, Eskom|

Onvermydelike Ineenstorting

Zuma het Vrydag by Megawatt Park opgewonde verklaar hoe beïndruk hy is met die vooruitgang wat Eskom maak. Volgens Zuma sal SA spoedig oortollige krag hê wat verkoop kan word. Die indruk is geskep dat Suid Afrika se probleme met kragvoorsiening op ‘n einde is, en dadelik het miljoene mense in gerustheid weer in hul [...]

Deur | 2016-11-09T21:19:54+00:00 09 Mei, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Ekonomie, Eskom, Hoekom Suidlanders|

Land Expropriation, Now!

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Property-Valuation-Act-to-be-implemented-in-August-20150730 http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Eskom-wants-to-be-able-to-expropriate-land-20150729 Some Suidlanders members will be aware that not so long ago an Act of Parliament was passed which technically permits the government far greater prerogative in land expropriation. Not much fuss has been made of it, but perhaps now is […]

Deur | 2016-11-09T21:20:15+00:00 19 Maart, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Eskom|