Seëninge Uit Die Vader Se Hand

Kom ons besin net weer oor die pragtige glorie en die vreugde van die Vader se seëninge. As kind het ons dikwels verstrengel geraak in die digte Braambos wat op ons bosplaas gegroei het. Ons was op soek na die vetste brame. Die brame was lekker en die soektog wag nogals opwindend want bosveldpaadjies het [...]

Deur | 2018-11-25T18:05:12+00:00 25 November, 2018|Kategorieë: Ander, Geestelik, Hoekom Suidlanders|

Logistiek 23 – Deel 2

Hou die volgende in gedagte om te bepaal hoe watervoorsiening gaan funksioneer. Die ligging van waterbronne vanaf die punte van verspreiding. Die hoeveelheid water wat beskikbaar is vir die ledetal wat bedien moet word. Die vermoë om water af te lewer teenoor die praktiese vermoë van lede om te kollekteer. Die materiële koste van water [...]

Deur | 2018-11-25T07:33:18+00:00 25 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding, Water|

Logistiek 23 – Deel 1

Water Die bestuur van watervoorsiening geskied soos met krag op verskillende vlakke. Dit begin op ‘n primitiewe en eenvoudige vlak waar groepe op plase vertoef, maar brei dan ook uit na groter skaal waar dorpe se watervoorsiening bestuur moet word en daarna ook totale gebiede wat gesentraliseerde watervoorsieningsisteme gebruik. Watervoorsiening is uiters afhanklik van elektrisiteitbeskikbaarheid [...]

Deur | 2018-11-22T17:34:17+00:00 22 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding, Water|

Gratis Mediese Kursus

Datum: Saterdag 24 November om 09h00 Plek: Paardekraal Monument Laat weet asseblief soveel as moontlik mense van hierdie gratis mediese kursus. Ons moet ‘n heffing van R500 betaal vir die fasiliteit en sal slegs vra vir donasies. Sien hierdie kursus as ‘n liefdesdaad teenoor jou familie en jou medemens waar dit dalk vorentoe kosbare lewens [...]

Deur | 2018-11-21T11:26:55+00:00 21 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 22 – Deel 2

Krag Alhoewel die verwagting is dat kragnetwerke kortliks na anargie uitbreek in duie sal stort, is dit ook so dat daar sekere dele van die land is waar sommige krag steeds opgewek kan word. Verskeie natuurlike kragbronne soos windkrag, sonkrag en hidro-kragopwekking sal tot ‘n mindere mate in sekere plekke beskikbaar wees. Om hierdie stelsels [...]

Deur | 2018-11-20T16:20:29+00:00 20 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan.|

Wesrand Kamp: 17 Nov 2018

Wesrand Leiers en afdelingshoofde hou die komende naweek ‘n oefenkamp. Alle lede is welkom om die kamp by te woon – dit gaan ‘n oornag kamp wees. Soos julle in die nuus sien is dinge baie warm in die land en wêreld, en moet ons elke moontlike geleentheid gebruik om voorberei te wees. Ons gaan [...]

Deur | 2018-11-14T11:43:38+00:00 14 November, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Spesiale Aanbod

Phoenix Petroleum is in Wierda Park, Centurion https://goo.gl/maps/sd7TLvucnar en ons wil graag Suidlander lede help met die beplanning van 50ppm diesel stoor fasiliteite met die gebruik en verskaffing van 1000 liter flowbins wat ons goedkoop kan voorsien. Ons kan ook 50ppm diesel brandstof lewer in Gauteng teen R15.00 per liter per glyskaal en sal R1.00 [...]

Deur | 2018-11-13T15:27:35+00:00 13 November, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|