Die Aanval Teen Tommy

Soos u weet, is die konserwatiewe aktivis, Tommy Robinson ‘n tyd gelede gearresteer en summier in die tronk gestop nadat hy fotos geneem het van Moslem aangeklaagdes wat weens seksuele wandade in die hof moes verskyn. Hierdie was blatante vervolging op regses wat opstaan teen die wandade van Moslem immigrante in Europa. Nou het ‘n [...]

Deur | 2018-08-06T22:57:58+00:00 06 Augustus, 2018|Kategorieë: Internasionaal|

Aansluitingsprosedures: Suidlanders

Hoekom Suidlanders? Die Suidlander Noodplan is ‘n volksgerigte inisiatief om blankes die beste kans te gee op oorlewing as volskaalse rewolusie/anargie/volksmoord in SA uitbreek. Kortliks het ons  groeperingsplanne en veilige areas in plek as blankes noodgedwonge hul dorpe en stede sal moet verlaat. Volg gerus ons reeks op www.suidlanders.co.za wat “Suidlander Noodplan Fases” in fyn [...]

Suidlander Noodplan – Fase 4: Deel 6

Die aanbreek van Fase 4 is gepaardgaande met ‘n aankondiging vanaf HK. Hierdie oorgang van Fase 3 na Fase 4 dien as bevestiging van ‘n vulkaniese tyd wat voorlȇ. Dit is ‘n aankondiging gebasseer op fyn waarnemings, projeksies en ontledings wat verklaar dat ons voor die lank verwagte tyd van konflik en swaarkry staan, en [...]