Logistiek 13 – Deel 1

Departement Vordering in fyner detail Vee Die afdeling wat bemoeid is met vee en lewende hawe in en om ‘n veilige gebied kan die bestuur van lewende hawe op hoofsaaklik twee manière behartig. Eerstens sal meeste vee in ‘n veilige gebied in die besit en op die eiendom van bestaande boere in die omgewing bly. [...]

Deur |2018-10-17T16:33:07+02:0017 Oktober, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding|

Logistiek 12

Die tweede deel van Logistiek wat in provinsies aangebied word val onder die bestuursaspekte van logistiek in veilige gebiede na ‘n vlugtelingsituasie ontstaan het. Hierdie gedeelte kan deur u logistieke hoof bestuur word of soos oorspronklik genoem, kan ‘n spesiale tweede logistieke hoof vir die DAN situasie aangestel word. Die logistieke hoof moet so spoedig [...]

Deur |2018-10-15T17:52:13+02:0015 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Voorbereiding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan., Water|

Logistiek 9

Ruilhandel, dienste, en ander kommoditeite Een belangrike deel van voorbereiding is die ontwikkeling, of ten minste net die bewustheid van die waarde wat daar in sekere spesifieke kommoditeite kennis en vermoëns lê. Ons nader ‘n tyd waarin ‘n hele wêreld van nuwe behoeftes gaan ontstaan. Duisende mense gaan oornag geen toegang tot die basiese daaglikse [...]

Deur |2018-10-26T07:43:52+02:0004 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Kos, Medies, Risiko's in SA, Voorbereiding, Water|

Logistiek 3

Kosvoorbereiding Oor die jare het ons lede baie ondervinding en nuttige wenke aangeleer in terme van die voorbereiding, verpakking, berging, ens. van voedselvoorraad. Wat hier belangrik is om met lede te deel is nie net die eindelose lyste wat ons oor die jare saamgestel en aangepas het nie, maar ook hoe ‘n lid wat nou [...]

Deur |2018-09-13T20:21:07+02:0013 September, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Wat Staan U Te Doen

In die vorige twee artikels in die reeks het ons gekyk na hoekom daar anargie te wagte kan wees, asook in die tweede artikel, hoe daardie anargie sal lyk. Nou gaan ons in kort bespreek wat u te doen staan om oorlewing van u familie te verhoog. Onthou dat hierdie informasie in detail beskikbaar is [...]

Deur |2018-03-28T15:31:31+02:0028 Maart, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike waarskuwing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Hoe Lyk Dit Op Voetsoolvlak? – Deel 2

Ons het ‘n vorige keer gesels oor hoekom mense ‘n staat van anargie verwag in hierdie land. Oud lede verstaan die konsep, maar vir nuwe lede en belangstellendes begin ons weer by die basiese beginsels. Hoekom kan anargie in Suid Afrika baie vinniger en baie meer intens voorkom as in sekere ander lande soos Zimbabwe? [...]

Ruilhandel

Mense verval vinnig in ‘n groef wanneer dit by voorbereiding kom. Die ou cleché van soveel maande se kos, genoeg kampgoed, tente, dalk ‘n karavaan, vuurwapens en ammunisie, medikasie ens. is maar oor die algemeen dieselfde lys by elke Suidlander familie. Daar is egter ‘n sekere aspek van voorbereiding wat baie voordelig vir u en [...]

Deur |2018-02-28T20:07:30+02:0028 Februarie, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding|

Voertuig Sak

Alhoewel ons dié persoonlike getuienis ‘n geruime tyd gelede geplaas het, is die ondervinding, die belangrike les daaruit, en ‘n herinnering aan die belangrikheid van ‘n voertuig sak vandag nog meer relevant. “Vrydag middag moes ons die kinders in die koshuis gaan haal sowat 60 km vanaf die huis. Oppad terug het ek besluit om [...]

Deur |2018-02-26T20:16:28+02:0026 Februarie, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike waarskuwing, Hoekom Suidlanders, Kos, Voorbereiding, Water|

Wesrand Ope Arms

Ope Arms se doel is die maatskaplike werk en omsien na die welsyn van ons mense wat moeilik vir hulself kan sorg. Hierdie is vir ons veel meer as ‘n blote keuse, dit is vir ‘n roeping, ‘n leefwyse ‘n Klompie van ons  Wesranders het Woensdagaand, 13 Desember kerrie & rys en koeldranke gaan uitdeel [...]

Deur |2017-12-29T21:52:12+02:0029 Desember, 2017|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos|

Natuurrampe

Die vloede wat ons gister in Durban gesien het, dien as nog ‘n sterk herinnering van hoe onvoorspelbaar natuurrampe kan wees. Ons het dieselfde gesien met die droogtes wat Suid Afrika al vir etlike jare teister. Met ‘n onstabiele sosiale samelewing gepaardgaande met hoë vlakke van werkloosheid en armoede, heers daar reeds ‘n klimaat van [...]