Fob Nuus

Pasop vir hoofstroom media. ‘n Konstante spel word met Jan-publiek gespeel deurdat ‘n sekere onderwerp aan ons voorgehou word terwyl tientalle ander relevante nuusgebeure op die kantlyn geskuif word. Die publiek het letterlik soos zombies geraak wat blind agter een ligkol aanloop. Dit raak baie duidelik wanneer breёstroom media artikels vergelyk word met sosiale media [...]

Smeerveldtogte

Propaganda is een van die mees oorwerkte gereedskapstukke in die liberale politiek. Diskreditasie en swartsmeerdery deur middel van propogandistiese breёstroom media leuens word daagliks ingespan teen veral meer behoudende politici en leierskap. Die verspreiding van negatiewe inligting oor so ‘n individu is byna sonder uitsondering ‘n fabrikasie. Soveel so dat aggresiewe aanvalle op ‘n behoudende [...]

Deur | 2018-02-08T20:30:03+00:00 08 Februarie, 2018|Kategorieë: Internasionaal, Media|

Kom Ons Veralgemeen

Steven Friedman Kom ons verruil vir ‘n oomblik politieke korrektheid met gesonde logika. Alhoewel dit vir vrye denkers in en koel is om polities korrek te wees, bly dit ‘n frustrasie vir konserwatiewes wat nie bang is om hulself met die bestendigheid van logika te konfronteer nie. Liberales word gedryf deur ‘n oorlewingsafhanklike [...]

Deur | 2017-12-28T10:55:27+00:00 28 Desember, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Belangrike waarskuwing, Ekonomie, Hoekom Suidlanders, Media, Politiek|

Media Dekking

Ons toer in die VSA het ons ontsaglik baie mediadekking gegee. Anders as in Suid Afrika, het ons letterlik die een radio onderhoud na die ander gevoer. Elke onderhoud en aanbieding was positief en met entoesiasme ontvang. Ons het ook gevind dat omroepers en joernaliste hulleself goed vergewis het van die Suidlander saak deur ons [...]

Deur | 2017-08-28T21:59:31+00:00 28 Augustus, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Internasionaal, Media|

Suidlanders In Die Buiteland

Ons toerspan is nou byna 5 maande in die VSA. Terwyl alle ander organisasies daaroor praat om die volksaak in die buiteland bekend te stel, is die Suidlanders in Amerika van die een radiostasie na die volgende oppad. Ons het reeds honderde duisende mense in die buiteland bereik en ongekende steun verwerf. Weens beperkings op [...]

Deur | 2017-07-28T20:35:11+00:00 28 Julie, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Internasionaal, Media|

Media Leuens

Tydens apartheid het die Westerse hoofstroommedia die blanke gemeenskap van Suid Afrika in 'n gevoel van skuld gedompel en die res van die wêreld teen ons gedraai deur valse beriggewing. Beriggewing wat vandag bekendstaan as "Fake News" Een van die groot voorstanders in hierdie veldtog teen apartheid tydens die 80's en 90's, was die nuusagentskap CNN van [...]