Gratis Mediese Kursus

Datum: Saterdag 24 November om 09h00 Plek: Paardekraal Monument Laat weet asseblief soveel as moontlik mense van hierdie gratis mediese kursus. Ons moet ‘n heffing van R500 betaal vir die fasiliteit en sal slegs vra vir donasies. Sien hierdie kursus as ‘n liefdesdaad teenoor jou familie en jou medemens waar dit dalk vorentoe kosbare lewens [...]

Deur | 2018-11-21T11:26:55+00:00 21 November, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 9

Ruilhandel, dienste, en ander kommoditeite Een belangrike deel van voorbereiding is die ontwikkeling, of ten minste net die bewustheid van die waarde wat daar in sekere spesifieke kommoditeite kennis en vermoëns lê. Ons nader ‘n tyd waarin ‘n hele wêreld van nuwe behoeftes gaan ontstaan. Duisende mense gaan oornag geen toegang tot die basiese daaglikse [...]

Deur | 2018-10-26T07:43:52+00:00 04 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Kos, Medies, Risiko's in SA, Voorbereiding, Water|

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes [...]

Deur | 2018-09-19T17:32:03+00:00 19 September, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Goudveld Kamp 2018

Program 22-24 September 2018 SATERDAG Opening en inleidingsvergadering – 11h00 (Jan Fourie) Hommeltuig demonstrasie – 12h00 Inligtingsvergadering met vrae en antwoorde – 14h00 (Chris Viviers) Huis voorbereiding – 15h00 (Jan Fourie) Grypsak demonstrasie – 15h30 (Jaco Shawe) Konvooi aksies – 16h00 (Jan Fourie) Afsluiting – 17h00 Aand aktiwiteite vir die [...]

Deur | 2018-09-03T15:39:28+00:00 29 Augustus, 2018|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Aansluitingsprosedures: Suidlanders

Hoekom Suidlanders? Die Suidlander Noodplan is ‘n volksgerigte inisiatief om blankes die beste kans te gee op oorlewing as volskaalse rewolusie/anargie/volksmoord in SA uitbreek. Kortliks het ons  groeperingsplanne en veilige areas in plek as blankes noodgedwonge hul dorpe en stede sal moet verlaat. Volg gerus ons reeks op www.suidlanders.co.za wat “Suidlander Noodplan Fases” in fyn [...]

Mediese Voorbereiding

Mediese voorbereiding is krities vir die tye wat kom. Dit is elke persoon se verantwoordelikheid om minstens basiese noodhulp onder die knie te hȇ en om die nodige mediese voorraad daarvoor in hul voorbereiding te hȇ. Hierdie kennis en noodhulptoerusting kan lewens red. In die afgelope paar weke is dit kommerwekkend om te sien hoe [...]