Doringbos Opsweping – Deel 1

Ons staan voor ‘n tydperk van toenemende onstabiliteit in Suid-Afrika. In ‘n artikel wat ons verlede week geplaas het wat deur ‘n swartman genaamd Mmatlou Josias Ntjana geskryf is, word melding gemaak van die Boervolk se vermoë om homself te organiseer d.m.v sosiale, professionele en kultuurorganisasies. Alhoewel dit ‘n uitnemende vermoë van die Boervolk is [...]

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 6

Die ‘Suidlanders Verklaar Oorlog’ reeks is in lyn met die roeping waaronder ons funksioneer. Ons roeping is om u te waarsku as ‘n brandwag teen die gevare wat Satan opgerig het. Hierdie oorlogsverklaring is nie gemaak omdat ons tot die stryd wil toetree nie. Dit is gemaak omdat ons Skepper klaar tot die stryd toegetree [...]

Deur | 2017-07-22T16:55:33+00:00 20 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 5

Die oorname beplanning Ons het gesien hoe die ANC en NP kort voor die referendum reeds met druk vanaf Amerika en Rusland besluit het om nie die finansiële magte van Suid Afrika te vernietig nie, maar dit op ‘n Westerse bestel verder te bedryf op so ‘n wyse dat die ANC elite ook ingesluit kan [...]

Deur | 2017-07-18T12:45:11+00:00 19 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 4

Die demokratiese era, en Die Reus In die tagtiger jare het die kommunistiese lande se propaganda veldtog teen die Nasionale Party regering soveel sukses bereik dat dit ernstige invloed op handelsbetrekkinge tussen Suid Afrika en Westerse lande veroorsaak het. Westerse lande kon nie anders as om in lyn met hierdie morele klad wat deur die [...]

Deur | 2017-07-18T12:44:50+00:00 18 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 3

Die Broederbond verrys Toe die behoudende boer die Engelse Geldmag waarneem het hulle teruggekap. Die Broederbond is in 1918 gebore. Met rein ideale het opregtes begin om ‘n netwerk vir selfbemagtiging te begin oprig. In die begin het die Broederbond in opregtheid die boervolk bemagtig. Onder hulle is poste, bevorderings, kontrakte en voorspoed tussen die [...]

Deur | 2017-07-18T12:44:16+00:00 17 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 2

Die verdrukker word gebore Na die boereoorlog het die Britte hulle ingegrawe in die SA ekonomie. Die oorlog is juis gedryf deur die wens om die skatte van Suid Afrika na die Koningin se skatkamers in Brittanje te skeep. Hierdie begeerte van Brittanje om wortel te skiet in die Suid [...]

Deur | 2017-07-14T18:25:16+00:00 14 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Doringbos Regering, Oorlogsverklaring|

Suidlanders Verklaar Oorlog – Deel 1

Die volgende reeks bestaan voorlopig uit 5 dele en dit is uiters belangrik dat u die volle reeks lees, verstaan en aan soveel as moontlik kontakte aanstuur. Hierdie 5 skrywes is inderdaad ‘n oorlogsverklaring teen die vyand van die Boervolk. Daar moet baie agtergrond gegee word en ons gaan oor die volgende 5 dae baie [...]

Deur | 2017-07-14T13:22:13+00:00 13 Julie, 2017|Kategorieë: Die Reus, Oorlogsverklaring|

‘n Belangrike Reeks

Ongeveer twee jaar gelede het ons ’n reeks genaamd ‘Suidlanders Verklaar Oorlog’ gepubliseer. Hierdie reeks was ’n openbaring van kennis en insig aan duisende behoudendes. Ongeveer twee jaar gelede, het die wat met daardie kennis bemagtig is, die vermoë ontwikkel om te identifiseer hoe die liberale blanke magte hulself posisioneer en ’n politieke skuifspel voortsit [...]

Nog ‘n Oefening

Vandag se taxi-staking is ‘n goeie voorbeeld van hoe effektief ‘n stad afgesper kan word. Verskerp u gereedheid vir ‘n vinnige vlugsituasie. In sulke omstandighede kan daar moontlik ‘n baie kort kennisgewing wees voordat paaie uit stede onbegaanbaar raak. Dit vereis enorme koördinering en reëlings om so ‘n geweldige hoeveelheid hoofroetes te blokkeer. Hierdie [...]

Liberales Gewaarsku

Hierdie is ‘n ope brief aan ‘n dom-naïewe volk. In Duits sê hulle “Die Leute bekommt die Regierung, die sie verdient” (Die mense kry die regering wat hulle verdien.) Dit is logies. As jy tientalle miljoene rewolusionêre werklose kiesers aanwend om jou president te kies, eindig jy op met ‘n Zuma. Ek dink dieselfde is [...]