Logistiek 16

Stoor en Beheer: Brandstof – Deel 1 Die stoor en beheer funksie van brandstofreserwes is moontlik die belangrikste logistieke bate wat bestuur moet word van alle ander logistieke hulpmiddels. Daar is verskeie plekke waar brandstof vanaf ingevorder gaan word of onder bewaking geplaas word. Die eerste hiervan begin reeds tydens die onttrekking en lank voordat [...]

Deur |2018-10-24T18:02:53+02:0024 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 15

Stoor en Beheer: Graan Soos met vee is hierdie stoor en beheer funksie van graan ‘n langtermyn bestuursfunksie waarby rantsoene vanaf silos versprei word na vlugtelinggemeenskappe in sekere sektore. Die verskil hier is dat daar veel minder graansilos voorkom as in vergelyking met veeverspreiding. Die uitdaging vir hierdie afdeling is om graanverspreiding binne sy sektorgebied, [...]

Deur |2018-10-23T18:53:37+02:0023 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|

Logistiek 14

Die volgende sub-departement onder Logistiek in die bestuursprogram wat geïmplementeer word na ‘n vlugtelingsituasie ontstaan is Stoor en Beheer. Anders as met die funksie en doel van department Vordering, is hierdie ‘n baie meer permanente rol. Departement Vordering is spesifiek gefokus op die invordering en bewaking van logistieke bates in ‘n beginstadium wanneer alles nog [...]

Deur |2018-10-22T17:32:32+02:0022 Oktober, 2018|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 13 – Deel 2

Vars produkte Vars produkte wat ingevorder word sal hoofsaaklik geskied omdat baie fasiliteite wat hierdie produkte aanhou in die beginstadiums van anargie agtergelaat word in gevaarlike gebiede of nie meer oor die fasiliteite sal beskik om hierdie produkte vars te hou nie. Ons dink hier aan winkels wat agtergelaat word, asook winkels in veilige gebiede [...]

Deur |2018-10-17T16:46:26+02:0018 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Risiko's in SA|

Logistiek 13 – Deel 1

Departement Vordering in fyner detail Vee Die afdeling wat bemoeid is met vee en lewende hawe in en om ‘n veilige gebied kan die bestuur van lewende hawe op hoofsaaklik twee manière behartig. Eerstens sal meeste vee in ‘n veilige gebied in die besit en op die eiendom van bestaande boere in die omgewing bly. [...]

Deur |2018-10-17T16:33:07+02:0017 Oktober, 2018|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding|

Logistiek 12

Die tweede deel van Logistiek wat in provinsies aangebied word val onder die bestuursaspekte van logistiek in veilige gebiede na ‘n vlugtelingsituasie ontstaan het. Hierdie gedeelte kan deur u logistieke hoof bestuur word of soos oorspronklik genoem, kan ‘n spesiale tweede logistieke hoof vir die DAN situasie aangestel word. Die logistieke hoof moet so spoedig [...]

Deur |2018-10-15T17:52:13+02:0015 Oktober, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Kos, Opleiding, Voorbereiding, Wat gebeur as die krag landswyd afgaan., Water|

Logistiek 6 – Deel 2

SEKURITEIT Huisvoorbereiding – Kluiskamer In die gewelddadige kultuur waarin Suid Afrika verval met beide misdaad en gewelddadige protesaksies wat deesdae al meer na blanke woongebiede oorspoel, is een van die noodsaaklikste sekuriteitstoevoegings tot u huis, ‘n “saferoom.” Meeste van u behoort die dramatiese tonele te onthou van Jodie Foster in die film ‘Panic Room.’ Kom ons [...]

Logistiek 4

Mediese Voorbereiding Daar is verskeie lyste saamgestel van medikasie en hierdie lyste moet aangepas word volgens elke familie se behoefte. Herinner families daaraan dat hulle ondersoek instel rondom hul eie mediese behoeftes soos kroniese siektes, allergieë, waarvoor hulle sensitief is soos son en koue, ens. asook hoe swangerskappe en voorbehoeding, babas, spesiale vrouebehoeftes en bejaardes [...]

Deur |2018-09-19T17:32:03+02:0019 September, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Belangrike Ontleding, Hoekom Suidlanders, Medies, Opleiding, Voorbereiding|

Logistiek 2

Die tweede voorbereidingsaspek van die Hoof van Logistiek Voorbereiding, is om te sorg dat lede deeglike kennis en bystand ontvang in hul algemene voorbereiding. Onthou dat nuwe lede nie eers die basiese beginsels van voorbereiding ken nie. Wees geduldig met nuwe lede en bespreek elkeen van die aspekte van voorbereiding in spesiale sessies. Doen dit [...]

Sektore – Deel 3

Die sektore en ontvangsproses wat binne hierdie sektore plaasvind moet deurentheid ingeoefen, opgeskerp, en nagegaan word. Hierdie evaluasieproses moet deurentheid plaasvind en word vir praktiese doeleindes eers stuk vir stuk gedoen totdat ons later ‘n nasionale sektor ontvangsoefening gelyktydig kan uitvoer. Met hierdie geleentheid sal Suidlander bestuur die sektorlyn per vliegtuig vanuit die lug nagaan [...]

Deur |2018-09-05T12:29:18+02:0008 September, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|