Sit Skouer Aan Die Wiel

Dinge gaan tans teen so ‘n tempo sigbaar agteruit dat duisende blankes met rede baie bekommerd raak. Ons terugvoer vanuit provinsies en streke is dat aansluitings dramaties toeneem. Gebruik hierdie aktiwiteite om ons strukture verder uit te brei deur uself beskikbaar te stel om groepleierskap op te neem en u eie groepe te ontwikkel. Daar [...]

Deur | 2018-08-09T17:32:41+00:00 09 Augustus, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3 Vervolg: Deel 5

Die tydperk waarby daar by ‘n Fase 3 punt aangebly word, word bepaal deur die omstandighede van geweld en onstabiliteit in die land. Hier is drie opsies moontlik: Wanneer stabiliteit in die heenkoms gebied (waar vlugtelinge woon) na normaal terugkeer en vlugtelinge veilig voel om huiswaarts te keer, kan hulle op eie keuse weer terugkeer. [...]

Deur | 2018-07-07T10:31:11+00:00 07 Julie, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur | 2018-07-05T16:58:36+00:00 05 Julie, 2018|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Oorbruggingstyd

Anders as met ons mense wat in stedelike gebiede bly, het ons duisende lede in die platteland waar ‘n vlugtelingsituasie heel moontlik nie gaan ontstaan nie. Hierdie is veilige areas wat eerder ontvangsgebiede sal wees. Indien u twyfel of u in so ‘n veilige gebied woon, kan u gerus met u leierskap kontak maak. Een [...]

Puntjie Van Die Ysberg

Die Kaapse waterkrisis is die puntjie van die ysberg. In die onsigbare is daar tientalle sulke rampe wat wag om te gebeur. Mens kan maklik die indruk skep dat hierdie ‘n risiko is, iets wat moontlik kan gebeur, iets wat kan verkeerd loop. Dit is nie wat ons hier sê nie.  Dit moet duidelik gestel [...]

Waterkrisis

Ons het gister berig oor die risiko wat bestaan rakende die waterkrisis in Kaapstad. Dag Zero, die dag waarop water volgens beraming gaan opdroog in die Kaapse metropool, is sopas vervroeg met drie weke na volgehoue verhoogde watergebruik in dié munisipale omgewing. Die stad Kaapstad het reeds reëlings getref met die weermag om stabiliteit te [...]

Vakansietyd

Ons herinner almal weer daaraan om nie in die vakansieseisoen te verslap op u paraatheid en gereedheid nie. Vir die wat kies om met Jan Tuisbly se karretjie te ry, hou in gedagte dat van die leierskap en sleutelpersone dalk moontlik oor die feesseisoen mag weggaan. Reël ‘n vergadering en kom ooreen om hierdie situasie [...]

Suidlander Kamp – Oos Transvaal

Baie dankie aan almal wat ons laaste kamp vir die jaar bygewoon het, dit was ‘n groot sukses. Bestaande lede en al ons nuwe lede wat nou inskakel word hartlik uitgenooi na ons kampe volgende jaar. Ons kampe is goeie oefening en voorbereiding vir die tye wat kom. Wanneer die nasionale noodplan in werking tree [...]

Deur | 2017-12-04T20:26:35+00:00 04 Desember, 2017|Kategorieë: Hoekom Suidlanders, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|

HK Koördinering

Baie geluk aan Yvonne Rudman wat vir ons die leisels gaan vat met HK koördinering, aangesien Simon Roche weens toenemende aanvraag sy toer in die VSA onbepaald moes verleng. Ons aktiwiteite met oefeninge neem daagliks toe, en ons word nou genoodsaak om Yvonne se uitmuntende bestuursvernuf in te span om ons praktiese opleidingsnaweke na die [...]

Deur | 2017-06-17T18:52:49+00:00 17 Junie, 2017|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|

Gereedheidsoefening – Almal Welkom

‘n Gereedheidsoefening onder leiding van Bertus Schwan – Wesrand, wat Vaaldriehoek – Willem van Deventer; Wes Transvaal – Chris Viviers; en Oosrand – Eric Bornman insluit, word eerskomende naweek, 27 Mei 2017, gehou. Die geleentheid gaan gebruik word om mekaar te leer ken en om ons gereedheid op die proef te stel. Tydens die oefening [...]

Deur | 2017-05-24T17:26:58+00:00 24 Mei, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|