Gereedheidsoefening – Almal Welkom

‘n Gereedheidsoefening onder leiding van Bertus Schwan – Wesrand, wat Vaaldriehoek – Willem van Deventer; Wes Transvaal – Chris Viviers; en Oosrand – Eric Bornman insluit, word eerskomende naweek, 27 Mei 2017, gehou. Die geleentheid gaan gebruik word om mekaar te leer ken en om ons gereedheid op die proef te stel. Tydens die oefening [...]

Deur | 2017-05-24T17:26:58+00:00 24 Mei, 2017|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Provinsiaal, Voorbereiding|

Opsaaltyd

Ons sien talle splintergroep-organisasies wat deesdae hul verskyning maak, almal met beloftes dat hulle nasionaal koördineer en in die verskriklikste omstandighede die wonderbaarlikste aksies sal kan uitvoer. Baie van hierdie voorgenome aksies is om in ‘n Coligny-situasie op te ruk en slagoffers van gewelddadige optrede te hulp te snel. Eerstens wil ons waarsku dat daar [...]

Kobus En Amelia

Kobus en Amelia Coetzer Hoe sê ‘n mens totsiens? In liefdevolle herinneringe aan Kobus en Amelia Coetzee wat Saterdag 01 Augustus 2015 in ‘n motorfiets ongeluk omgekom het. Julle was ons kragfiets kamerade, met respek en etiket. Ons leermeesters in die veld en sagmoedige aanmoediging as ons moedeloos was. Julle [...]

Deur | 2016-11-09T21:21:48+00:00 05 Augustus, 2015|Kategorieë: Ander, Provinsiaal|Sleutelwoorde: |