Skakel In

Mense raak erg bekommerd, met rede, oor die toestand in die land. Gister het Cyril Ramaphosa nie net aangekondig dat grondonteiening sonder vergoeding gaan voortgaan nie, maar ook genoem dat stedelike gebiede ook hervorm sal word. Die aggressie waarmee onteiening nou aangevoer word, is inderdaad kommerwekkend. Mense sal hulle moet voorberei vir drastiese optrede. Dit [...]

Suidlander Noodplan – Fase 5: Deel 8

By die aanbreek van Fase 5 het die Suidlander Noodplan ons gelei tot waar ons nou ontvangspunte in ‘n verdedigingslyn oor ‘n baie strategiese plek opgerig het. Onthou dat dit nie beteken dat hierdie lyn al verdedigbaar is of dat ons ‘n verdedigingsvermoё bekom het nie. Wat van nou af vorentoe gebeur is ‘n baie [...]

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 2

Die volgende stappe kan geneem word om ons in hierdie tye en die tye wat kom in ‘n beter posisie te plaas: Ons het oor die jare kos voorrade opgebou, kamp toerusting aangeskaf, brandstof, medies, alles wat ons aan kon dink of bekostig. Dit sal wanneer dinge ineenstort ons in die beste posisie plaas om [...]

Ekonomiese Voorbereiding – Deel 1

Ons ekonomiese vooruitsigte was nog nooit so sleg soos nou met die impak wat grondonteiening op die ekonomie gaan hȇ nie. Behalwe vir voedselsekerheid en ‘n enorme impak op die ekonomie van die landboubedryf, gaan gekonfiskeerde plase se eienaars nie meer banklenings kan diens nie. Die impak wat dit op die bankwese sal hȇ, asook [...]

Kragonderbrekings

Baie mense raak nou paniekerig oor die kragtekorte by Eskom. Die stakende faksies dreig om verder kragproduksie lam te lȇ, en bronne wat ons in die Eskom bestuur het, rapporteer dat die moontlikheid van kragonderbrekings deurentheid toeneem. Mense moet onthou dat ons byna weekliks situasies identifiseer wat hoё risiko vir stabiliteit inhou. Die Eskom situasie is [...]

Deur |2018-06-14T21:14:39+02:0014 Junie, 2018|Kategorieë: Eskom, Risiko's in SA, Voorbereiding|

Risiko’s in SA – Deel 7

In hierdie toestande kan u sien dat verdere riskante faktore tot kragvoorsiening net ‘n bydraende effek op ‘n reeds kwesbare stelsel is. Die dreigende stakings by Eskom wat nou kan plaasvind, met nog die dreigemente vir sabotasie daarby, voeg net by tot hierdie drukpot van risiko. Kom ons hoop vir die beste en dat ons [...]

Punte Na Onttrekking

Ons sal ‘n vinnige uiteensetting gee van die verskillende punte wat in die Suidlander Noodplan beskryf word. Baie mense verstaan nie hierdie punte nie en verwar dit met mekaar. Let wel dat daar nie meer groen- of rooikampe bestaan nie aangesien dit jare gelede reeds deur verskillede fase-punte vervang is. Deurgangspunte Deurgangspunte word nie beman [...]

Het Dié Tyd Aangebreek?

Gustav Müller Stigter en Hoof van die Suidlander Inisiatief Wanneer die massas uitlatings soos hierdie begin uiter: “We are not apologetic for occupying the land. We believe it belongs to us. It was stolen by the whites…” het dié tyd aangebreek waar Suid-Afrika in anargie, rewolusie, burgeroorlog, volksmoord, en ‘n bloedbad sal verval…! [...]

Mediese Voorbereiding

Mediese voorbereiding is krities vir die tye wat kom. Dit is elke persoon se verantwoordelikheid om minstens basiese noodhulp onder die knie te hȇ en om die nodige mediese voorraad daarvoor in hul voorbereiding te hȇ. Hierdie kennis en noodhulptoerusting kan lewens red. In die afgelope paar weke is dit kommerwekkend om te sien hoe [...]

Swart Woede

Die woede onder die swart populasie teenoor blankes het moontlik sy oorsprong in ‘n paar verskillende areas gevind. Dit kan die aanhoudende retoriek oor die apartheid wees, frustrasie met swak dienste, haatspraak deur politici, ens. Daar is egter een sondaar onder die oorsake wat uitstaan en waarvan min mense bewus is. Woede is gereeld ‘n [...]