SA Op Verhoogde Risiko

Die Fragile States Index (FSI) is ‘n jaarlikse takseringindeks wat stabiliteit in 178 lande bepaal. Hierdie indeks word vasgestel uit verskeie faktore wat stabiliteit bereken, en word weergegee deur ‘n faktor tussen 0 en 100. Faktore soos ekonomiese stabiliteit, effektiwiteit van sekerheidsdienste, stabiliteit onder die populasie en ‘n land se leierskap, word ondersoek om ‘n [...]

Desentralisasie: Die Uitkoms – Deel 2

Die groot gevaar van onstabiele omstandighede, en veral in ontwikkelde infrastruktuur-afhanklike lande, is populasiedigtheid. In ‘n baie lae populasiedigtheidsgebied is daar direk eweredige verhoogde landbou aktiwiteit. Waar populasiedigtheid kleinhoeweverspreiding is, is mense klaar geneig om groentetuine, klein hoeveelhede vee en pluimvee, boorgate en onafhanklik funksionerende rioolstelsels te hê. Wanneer populasiedigtheid verder afneem, soos in die [...]

Opsaaltyd

Ons sien talle splintergroep-organisasies wat deesdae hul verskyning maak, almal met beloftes dat hulle nasionaal koördineer en in die verskriklikste omstandighede die wonderbaarlikste aksies sal kan uitvoer. Baie van hierdie voorgenome aksies is om in ‘n Coligny-situasie op te ruk en slagoffers van gewelddadige optrede te hulp te snel. Eerstens wil ons waarsku dat daar [...]

Volksmoord Ontleed – Deel 4

Baie mense staar hulself blind teen die 8% stem wat Malema in die verkiesing behaal het. As ons in gedagte hou dat grootskaalse geweld eerder in Johannesburg-Pretoria omgewing sal uitbreek weens die hoë populasiedigtheid en infrastruktuur afhanklikheid in daardie gebiede, is dit dalk raadsaam om eerder na die 11% stem te verwys wat in daardie [...]

Volksmoord Ontleed – Deel 3

Klimaat Soos met die vorige skrywe genoem, gaan ons weer kyk na die getalle wat tans gereed is om toe te tree tot die konflik. Voor ons daarby kom, kyk ons eers na die klimaat wat nodig is, en waarin Suid Afrika tans verkeer, om so ‘n gewelddadige konflik te ontketen. Daar is verskeie gewilde [...]

Volksmoord Ontleed – Deel 2

Rewolusionêre Getalle Voor ons hoegenaamd oor die spesifieke hoeveelhede praat wat deur hierdie rewolusionêre haatspraak en daaropvolgende volksmoord gelok word, en hoeveel spesifiek aan so ‘n volksmoord kan deelneem, moet ons eers kyk na hoe relevant die getalle werklik is. Kom ons sê eerder dat ons moet bepaal wat die persentasie deelname kan wees en, [...]

Volksmoord Ontleed – Deel 1

Wie Dink Soos Hy? Hoe relevant is die radikale EFF optrede? U sal sien dat ons verwys na die EFF se radikale optrede, en nie die radikale uitlatings van hul leier, Julius Malema nie. Die rede hiervoor is eenvoudig, wanneer ons ‘n ontleding doen oor die moontlikheid van rassekonflik, en moontlik daaropvolgende volksmoord, moet ons [...]

Deur |2016-11-19T17:52:57+02:0019 November, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike Ontleding, Belangrike waarskuwing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Volksmoord|

Die Malema Gevaar

Mense is geneig om gereeld heen en weer geslinger te word tussen vrees en gemoedsrus. Klein uitlatingtjies of insidente laat sommige mense vreesbevange by die Suidlanders aansluit, waarna hulle weer vinnig spoed verloor en gemoedsrus oor ‘n dreigende toestand in Suid Afrika terugkry. Dit is belangrik dat ons na die onderliggende en bykans dormante, maar [...]

Rewolusie Aanstekers Deel 2 – ICC Onttrekking

ICC Ontrekking Die Suid Afrikaanse regering het onlangs aansoek gedoen om te onttrek van die Internasionale Strafhof. Dit tree 1 jaar na die indiening van so ‘n kennisgewing in werking. Daar hoef nie eintlik veel daaroor gesê te word nie, want die aksie self verklap die doel. Redelik eenvoudig. Die regering of individue in die regering [...]

Deur |2016-11-09T21:18:48+02:0001 November, 2016|Kategorieë: Belangrike Ontleding, Beplande Rewolusie, Volksmoord|

Drastiese Toename in Protesaksie

Deel asseblief hierdie video met almal. Dit is ‘n samestelling van beeldmateriaal van protesaksie vir die tydperk 25 Mei 2016 tot 8 Junie 2016 (14 dae.) Let daarop dat daar slegs vir 2/3 van protesaksies wat uitgestuur word, beeldmateriaal beskikbaar is, dus kom 1/3 van die protesaksies wat uitgestuur word nie in die video voor nie. Neem ook kennis dat [...]

Deur |2016-11-09T21:19:44+02:0008 Junie, 2016|Kategorieë: Ander, Belangrike waarskuwing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Volksmoord|