Weerbaarheid, Wettig of Nie

Om weerbaarheidsopleiding wettig te doen is maklik. Raadpleeg gerus hierdie opsommingslyste van optrede wat vermy moet word en maak gebruik van die riglyne om doeltreffende maar wettig weerbaarheidsopleiding aan te bied. GEEN OPLEIDING OF GESPREKKE OOR DIE VOLGENDE NIE: Geen onwettige vuurwapens of ammunisie nie. Geen artillerie (mortiere ens.) Geen plofstof. Geen sabotasie. Geen vorderingsoefeninge [...]

Deur |2019-03-14T16:18:08+02:0014 Maart, 2019|Kategorieë: Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 4 Vervolg: Deel 7

Die aanbreek van Fase 4 is die eerste fase waaraan alle Noodplan deelnemers gelyktydig nasionaal deelneem. Dis ‘n nasionaal-gekoördineerde fase waarin daar vanaf Fase 3 veilige plekke na die nasionale veilige gebiede se ontvangspunte op grenslyne beweeg word. In hierdie uitvoering van Fase 4 sal die groot veilige gebiede vir die eerste keer sigbaar raak, [...]

Suidlander Noodplan – Fase 3 Vervolg: Deel 5

Die tydperk waarby daar by ‘n Fase 3 punt aangebly word, word bepaal deur die omstandighede van geweld en onstabiliteit in die land. Hier is drie opsies moontlik: Wanneer stabiliteit in die heenkoms gebied (waar vlugtelinge woon) na normaal terugkeer en vlugtelinge veilig voel om huiswaarts te keer, kan hulle op eie keuse weer terugkeer. [...]

Deur |2019-03-29T15:54:16+02:0005 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Fase 3: Deel 4

By Fase 3 veilige punte kom ons vir die eerste keer by ‘n versamelpunt waarby daar vir langer tydperke vertoef kan word. Hierdie is waarna lede altyd verwys as die ‘visvangplek.’ Provinsies en streke het Fase 3 veilige punte op hul eie geidentifiseer en oor die jare is hierdie veilige plekke aangepas, uitgebrei en in [...]

Deur |2019-03-29T15:52:09+02:0004 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Provinsiaal, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 3: Fase 2

Fase 2 van die Noodplan het ten doel om groepe vinnig buite gevaar te plaas. Soos ons kan sien d.m.v ons gewelddadige protes moniteringstelsel vind die oorgrootte meerderheid gewelddadige protes in en om dorpe en stede plaas. Die Fase 2 punt is so gekies dat lede daar kan versamel en buite gevaar kan groepeer. Dit [...]

Deur |2019-02-01T07:20:02+02:0002 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding, Water|

Suidlander Noodplan – Deel 2: Fase 1

Die Suidlander Noodplan fases is baie fyn beplan om ‘n unieke aanpasbaarheid te skep deurdat die omstandighede bepaal wanneer daar van een fase na ‘n volgende oorbeweeg word. Dit het ook te doen met die wyse waarop ons as ‘n geheel kan optree aangesien wetgewing wat ons beperk en van toepassing is nie deurentheid dieselfde [...]

Deur |2019-03-29T15:50:38+02:0001 Februarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Die Noodplan, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|

Suidlander Noodplan – Deel 1

Baie mense dink aan die Suidlander Noodplan as een uitvoerbare aksie. Een aksie wat op D-dag aan deelgeneem word met ‘n begin en ‘n einde en dalk enkele dae tussen die twee. Hierdie persepsie moet verander, kom ons verduidelik dit so, kom ons stel twee scenarios voor. Die eerste scenario is as volg: Duisende mense [...]

Die selfaanwendingskonsep – Deel 4

Ruiltransaksies Voorbereiding sal inderdaad voordele bied buiten om net genoeg kos, brandstof, of behuising te hê. Mense wat deeglik voorbereid is word aangemoedig om onvoorbereides in ruil vir dienslewering in te neem. Persone sonder genoegsame brandstof of selfs voertuie kan byvoorbeeld saamry geleentheid gegee word in ruil vir arbeid. Persone wat geen voorbereiding het nie, [...]

Deur |2019-01-21T07:46:51+02:0021 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|

Die selfaanwendingskonsep – Deel 3

Selfverdediging Selfaanwending in terme van sekuriteit mag ‘n natuurlike anderse wending maak as met voedsel en medies. Baie mense het reeds die wettige hoeveelheid wapens en ammunisie aangeskaf om hulself mee te verdeding. Alhoewel die beginsel hier dieselfde as met lewensmiddele en medikasie is, mag dit meer voordelig wees om ‘n oorskot wapens en ammunisie [...]

Deur |2019-01-18T14:48:57+02:0019 Januarie, 2019|Kategorieë: Ander, Belangrike Kennisgewing, Beplande Rewolusie, Hoekom Suidlanders, Voorbereiding|