Kragonderbrekings

Baie mense raak nou paniekerig oor die kragtekorte by Eskom. Die stakende faksies dreig om verder kragproduksie lam te lȇ, en bronne wat ons in die Eskom bestuur het, rapporteer dat die moontlikheid van kragonderbrekings deurentheid toeneem.

Mense moet onthou dat ons byna weekliks situasies identifiseer wat hoё risiko vir stabiliteit inhou. Die Eskom situasie is net nog so ‘n een. Ons reaksie hierop is soos met enige ander risiko toestand of tydperk – gaan u voorbereiding na en bly op gereedheid. Ons tree reaksionȇr op indien enigiets gebeur. Tot en met dan rig ons onsself in om met tydelike of sporadiese insidente soos kragonderbrekings te kan deel.

Hieronder volg die basiese voorbereiding wat u in plek moet hȇ indien tydelike en sporadiese kragonderbrekings sou begin.

Deur | 2018-06-14T21:14:39+00:00 14 Junie, 2018|Kategorieë: Eskom, Risiko's in SA, Voorbereiding|