In die laaste maande het plaasmoorde en aanvalle op blankes drasties toegeneem. Behalwe vir die tragiese gebeure getuig dit ook van ‘n toename in rassehaat teen die blankedom in Suid Afrika.

Dit is elke volksgenoot se plig om die wêreld bewus te maak van hierdie aanslag teen ons mense. Daardie geleentheid doen homself weer voor hierdie jaar op 2 September by die Witkruis Monument naby Pietersburg. Gustav Müller sal self hierdie jaar ‘n gasspreker wees by hierdie dag waar ons die lewens van plaasmoordslagoffers herdenk, en die wêreld laat sien dat ons nog omgee vir ons medemens.

Ons doen ‘n beroep op ons Suidlander mense om die kruisplantdag in getalle by te woon. Hou die web dop vir reelings en besonderhede.

Groete