Dit is vir ons ‘n voorreg dat Gustav Muller en gasspreeker Wynand du Toit ons kom toespreek

Hoe veilig is die toekoms in SA?

MIDDELBURG

Plek: – 25° 42’00.2″ S
29° 32’21,8″ E
DATUM: Saterdag.
8 Junie 2019
Tyd: 16hoo

Almal is welkom . Bring familie en vriende saam.
Elkeen bring asb jou eie stoel ook saam.

Wynand du Toit sal ook van sy boeke verkoop. Ondersteun hom asb.

Daar sal verversings verkoop word.

Indien daar enige vrae is kontak asb:

Johan Botes
082 301 3273

Waldi van Schalkwyk
072 756 7616

SL groete 💧💧