Noodhulp Kursus

Goeie dag lede, net ‘n vriendelike herinnering aan die naweek se vlak 1 noodhulp kursus. Daar is nog plek beskikbaar en is definitief die moeite werd om by te woon.

Industriële prys vir vlak 1 Noodhulp beloop enigiets tussen R700 en R900 p/p. Ons bied dit aan ons Suidlander lede teen R350 p/p.

Vlak 1 – Noodhulp Kursus

Datum: 14 April
Tyd: 08:00 – 17:00
Plek: 171 Lanham St, East Lynne (hv Lanham St & Meeu St)
Koste: R350 p/p

Kontak: Wynand Coreejes
Selfoon: +27768113453
WhatsApp: 0625864783
Epos: noodhulp@ims911.net

Volg asb. die volgende skakel en vul asseblief die aanlyn vorm in om te registreer:
www.ims911.net/first-aid-training

Vrywaringsvorm en Registrasievorm beskikbaar by die link. Print dit asb uit en bring dit voltooid saam kursus toe.

Ons kort ten minste nog 5 om die kursus aan te bied teen die goedkoper tarrief

Suidlander groete,

Wynand

Deur | 2018-04-13T14:00:18+00:00 13 April, 2018|Kategorieë: Ander, Hoekom Suidlanders, Opleiding, Voorbereiding|