Ope Suidlander vergadering – 13 April 09h00

Plek: Mooipan Olifantshoek
27°59’00.5″ S
22°50’31.1″ E
https://goo.gl/maps/4VpRfa9ynjx

Ons nooi u hartlik uit om die dag saam met ons te kom spandeer, bring u vriende, familie en naastes saam om te kom sien en deel te vorm van Noordkaap Noord se noodplan vir nasionale anargie.

Daar sal meestal tyd spandeer word aan praktiese oefeninge en besprekings oor voorbereiding.

Departemente:
*Vlugteling beheersentrum
*Kommunikasie
*Ontvangs
*Logistiek
*Medies

💧 Gustav Müller sal teenwoordig wees.

💧 BENODIGHEDE:

*Kampstoele
*Koeldrank/water (GEEN DRANK word toegelaat)
*Pen en papier
* Bring asb u radios saam
* Bring ook sonsambrele/gazebos, ens vir skaduwee

Navrae aan:
Danie Theart
0721458616