Baie geluk aan Jan Fourie met sy aanstelling as Provinsiale leier van die Goudvelde provinsie. Jan het homself bewys in die Wesrand en het baie suksesvol verskeie departemente se opleiding hanteer.

Alhoewel ons alle aanstellings op ‘n 6 maande proeftydperk doen, glo ons dat Jan homself sal bewys om ook hierdie plig suksesvol uit te voer, en ons Goudvelde provinsie op te rig soos wat hy met vorige take gedoen het.

Lede in hierdie area kan vir Jan kontak by 082 850 7510

Mag die Vader jou en jou gesin ryklik seёn in hierdie nuwe uitdaging.