Die Suidlander Noodplan is geskoei op die beginsels van Internasionale Wetgewing. Hierdie stap het ten doel om ten alle tye tydens ‘n vlugsituasie die morele hoëgrond te behou. Dit verbind ons op geen ander manier met hierdie wêreldse bestel en sy moets en moenies nie. Baie dieselfde as om padverkeersreëls na te kom, verbind dit jou nie op enige wyse tot die regering of sy verkeersafdeling nie.

Ons voldoening aan die reëls wat geld tydens humanitêre krisisse, gaan ons ook nie enige spesiale behandeling laat verdien by die VN of Internasionale Strafhof nie. Dit blyk al meer duideliker te word uit die tendens wat heers dat misdade teen die mensdom deesdae al minder erken en aangespreek word. Volgens die skrywer en duidelike gevallestudies wat in hierdie skrywe hieronder gemeld word, is die politieke wil om menseregte vergrype aan te spreek, maar skraal. Dit veral wanneer die slagoffers nie so polities korrek in hul rasseklassifikasie is nie.

As konserwatiewe Christelike blanke gemeenskap, is die Boervolk een van die mees gehate gemeenskappe ter wêreld. Ons vertrou eerstens op ons Skepper, dan op ons voorbereiding en beplanning, en later wanneer die liefde vir ons medemens herstel is, op ons mede-broers wanneer ons saam die Suidlander Noodplan uitvoer.

Ons kan op hierdie stadium nie bekostig om enige vertroue op die internasionale gemeenskap te plaas nie. Ons is op ons eie.

 

A stark warning from the UN in mid-December that genocide may be taking place in Myanmar has been met by an awkward silence around the world, indicating a limited appetite for forceful humanitarian intervention, even in the most extreme cases.

The persecution of the Rohingya Muslim minority is beginning to resemble the plight of the Tutsi in Rwanda in 1994, albeit on a smaller scale. After failing to stop the Rwanda slaughter, when up to 1 million people died, the international community vowed it would never happen again. Now, it seems, the nightmare is back.

Zeid Ra’ad al-Hussein, the UN high commissioner for human rights, previously described systematic attacks on the Rohingya by Myanmar’s military and civilian militias as ethnic cleansing, an assessment shared by the US.

But in a BBC interview last month, Hussein went a big step further. “You cannot rule out the possibility that acts of genocide have been committed … It wouldn’t surprise me in the future if the court were to make such a finding on the basis of what we see.”

https://www.theguardian.com/world/2018/jan/03/worlds-awkward-silence-over-rohingya-genocide-warnings