Geweldsklimaat

Voor anargie kan uitbreek, is ’n mate van algemene klimaat van geweld en misdaad nodig. Die woord ‘algemeen’ is letterlik genoeg om anargie te veroorsaak. In Suid Afrika het ons toestande wat veel verder as algemene geweldsklimaat is.

Suid Afrika tel onder die mees gewelddadige lande in die wêreld. Nie net misdaad nie, maar gewelddadige protes kom daagliks voor. ‘n Kombinasie van grootskaalse gewelddadige protes en erge rassepolarisasie skep die perfekte omstandighede vir nie net grootskaalse gewelddadige anargie nie, maar ook volksmoord op die blanke minderheid.

Hierdie rassepolarisasie word selfs deur senior politici in die ANC aangeblaas.  Die haat teen blankes is byna tasbaar op straat. Die gefrustreerde en gewelddadige rewolusionêre massa wag net vir die geleentheid om hul frustasies tot uiting te bring. Wees gereed.