Seëninge Uit Die Vader Se Hand

Kom ons besin net weer oor die pragtige glorie en die vreugde van die Vader se seëninge.

As kind het ons dikwels verstrengel geraak in die digte Braambos wat op ons bosplaas gegroei het. Ons was op soek na die vetste brame. Die brame was lekker en die soektog wag nogals opwindend want bosveldpaadjies het kruis en dwars deur die Braambos gevleg en die bosvarke wat van tyd tot tyd daarlangs geloop het was nie ‘n kind se speelmaat nie.

Hier sien ons dadelik die seën van beskerming. As ek myself aan die Vader kan gee in oorgawe en met erns, sal Hy Homself beter aan my kan openbaar sodat ek die pad sal ken en die beste seëninge daaruit kan kry – ook sal ons die gevaar voor in die pad kan systap.

So bou ons aan ons paadjies, met ons oë gerig op Jesus, want soms kies die vyand om in te meng of af te breek. Maar met oë gerig op Jesus se hulp sal ons dit goed en reg voltooi en op die regte plek uitkom. Terwyl die wêreld hul tande sluip om weer kersfees te vier, weet ons dat ons Redder, Jesus, die grootste seëning is wat die Vader aan ons kon gee.

Liefde, Anen (Hou haar asb in jul gebede, sy skryf met moeite maar getrou aan die Gees se leiding)

Deur | 2018-11-25T18:05:12+00:00 25 November, 2018|Kategorieë: Ander, Geestelik, Hoekom Suidlanders|